16/09/2026
Kom ervaar ons Liggiesfees & Kersmark!
Kan nie wag om julle ook daar te sien nie!
Unieke stalletjies, fantastiese atmosfeer en mooi Kersfees liggies!
Deel die plasing met almal dat hul ook kan sien en kom liggies kyk!
Gratis toegang
Veilige parkering
Polokwane events calendar