Plett Rocks

Plett Rocks Julle eerste Familie Musiek fees vir Plettenberg Baai! Jonk of jonk van hart? Julle is almal welkom!

[VANAAND] Dis vanaand die aand! Die wolwe is oppad! Maak reg vir n ongelooflike aand met Suid Afrika se eie liedjieboere...
29/12/2025

[VANAAND] Dis vanaand die aand! Die wolwe is oppad! Maak reg vir n ongelooflike aand met Suid Afrika se eie liedjieboere! πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ₯°

Dit gaan n aand wees vir die hele familie! Almal is welkom! Maak net seker dat Ma en of Pa saam kom. πŸ₯°

Line-up:
Line-up & Set Times
18:15 – 18:45 | PJ (30 min set)
18:45 – 19:00 | Changeover (15 min)
19:00 – 19:45 | Dierbaar (45 min set)
19:45 – 20:00 | Changeover (15 min)
20:00 – 21:00 | Mel Botes (60 min set)
21:00 | Spoegwolf

Sien julle daar!

22/12/2025

Dreaming Out Loud Tour lands in Plett on the 27th of December and we can’t wait! The line up is so amazing! πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ₯°

just had their show and it was so unreal. We can’t wait for you to experience this!

🎟️ Link in Bio, go get them 😊

Yes julle! Hier is dit nou! Een van die grootste Alternatiewe Afrikaans Shows wat nog in Plettenberg Baai aangebied gaan...
06/12/2025

Yes julle! Hier is dit nou! Een van die grootste Alternatiewe Afrikaans Shows wat nog in Plettenberg Baai aangebied gaan word!

Maak gereed om GROOT klankgolwe te vang by Vaaib Fest!
Dis ’n heeldag musiekfees vol lekker VAAIBS in Plettenberg Bay, waar giftige Afrikaanse klanke bots met ’n alternatiewe skop wat jou gaan laat vaaib van begin tot einde.

Met Jack Parow as die headliner en ’n vol dag se optredes deur GSTRiNG, Dierbaar, FaKboiZ, L!SA, Jaakie, Bitz en meer, is hierdie die perfekte jol vir almal wat hou van iets stout, oorspronklik en trots Afrikaans.

Verwag ’n energieke mengsel van rou swagger-rap, elektriese rock, pop-punk energie, EDM-elemente en indie vibes musiek wat jou laat beweeg van die eerste beat tot die laaste.

Bring jou GEES, bring jou pelle, en wees reg om te VAAIB!

LINE-UP
Gates open at 12:00
12:00 – Dierbaar
13:00 – L!SA
14:00 – FakBoiZ
15:00 – Christiaan Hartman
16:00 – PJ Jansen
17:00 – Blitz
18:00 – Jack Parow
19:00 – Jaakie
20:00 – GSTRiNG
21:00 – Skrikkeljaar

Net goeie tye! πŸ₯°

🎟️ Link in Bio! Early Birds is amper klaar! Gryp dit gou 😊

Komaan Somer! Is julle gereed vir die beste VAAIBES? Sien ons volgende post 😊 dis net vir julle! πŸ₯° Somersaande met jou v...
03/12/2025

Komaan Somer! Is julle gereed vir die beste VAAIBES? Sien ons volgende post 😊 dis net vir julle! πŸ₯°

Somersaande met jou vriende, langs die kus, is die beste belewenis wat jy voor kan vra. Goeie tye is lekker tye as ins dit saam doen! β€οΈπŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉ

Komaan Somer! Is julle gereed vir die beste VAAIBES? Sien ons volgende post 😊 dis net vir julle! πŸ₯°  Somersaande met jou ...
03/12/2025

Komaan Somer! Is julle gereed vir die beste VAAIBES? Sien ons volgende post 😊 dis net vir julle! πŸ₯°

Somersaande met jou vriende, langs die kus, is die beste belewenis wat jy voor kan vra. Goeie tye is lekker tye as ins dit saam doen! β€οΈπŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉ

[KUNSTENAAR AANKONDIGING] En net daar het julle hom, ons eie romantiese popster!  !! Maak julle litte los, hier kom n jo...
16/11/2025

[KUNSTENAAR AANKONDIGING] En net daar het julle hom, ons eie romantiese popster! !! Maak julle litte los, hier kom n jol! Saam met Jack Parow en GString Yes man!

En raai wie’t n Nuwe colab binnekort! Bons!! Die 26ste gaan n mal show wees. πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ¬

Wie kan wag? Ons kan nie meet wag nie, maar dis amper tyd πŸ₯°

🎟️ Link in Bio

Soveel ❀️ vir Plett Rocks en ons kan nie wag om dit met julle ye deel hier Somer nie! πŸ₯°
16/11/2025

Soveel ❀️ vir Plett Rocks en ons kan nie wag om dit met julle ye deel hier Somer nie! πŸ₯°

[KUNSTENAAR AANKONDIGING] vandag is die dag vir groot stories! Vir die eerste keer in Plettenberg Baai, sover ons weet 😊...
15/11/2025

[KUNSTENAAR AANKONDIGING] vandag is die dag vir groot stories! Vir die eerste keer in Plettenberg Baai, sover ons weet 😊, het ons vir !

Die nuwe pop sensasie is besig om waves toe maak. Hulle musiek is amazing! Gaan lister bietjie op ! Olivia, Kenia en By Die See and you’re hooked! 😎

Die 26ste Desember gaan n crazy dag wees! Al dag, heel dag vir die hele familie! Hou bietjie ons profile dop. πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ₯°

Somersaande, by n fees onder n maypole in de Food Court! Wat n treat! Ons droom al bitter lank oor dit en dis finally hi...
15/11/2025

Somersaande, by n fees onder n maypole in de Food Court! Wat n treat! Ons droom al bitter lank oor dit en dis finally hier. πŸ₯°

Plett Rocks is oppad! πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ¬

OMW! So as julle ons posts gevolg het, hier is ons line up vir die 27 December vir Plett Rocks! Die Dreaming Out Loud fu...
13/11/2025

OMW! So as julle ons posts gevolg het, hier is ons line up vir die 27 December vir Plett Rocks! Die Dreaming Out Loud full tour with is coming to Cairnbrogie!

An AMAZING line up, met , , and introducing

It’s going to be an extravaganza of music for the entire family. Young and young at heart. πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ₯°

🎟️ Link in Bio, Early birds are flying
πŸ§‘β€πŸ§‘β€πŸ§’β€πŸ§’ This is a family event. Under 6 years old get in for FREE

OMW! So as julle ons posts gevolg het, hier is ons line up vir die 27 December vir Plett Rocks! Die Dreaming Out Loud fu...
13/11/2025

OMW! So as julle ons posts gevolg het, hier is ons line up vir die 27 December vir Plett Rocks! Die Dreaming Out Loud full tour with is coming to Cairnbrogie!

An AMAZING line up, met , , and introducing

It’s going to be an extravaganza of music for the entire family. Young and young at heart.

🎟️ Link in Bio, Early birds are flying
πŸ§‘β€πŸ§‘β€πŸ§’β€πŸ§’ This is a family event. Under 6 years old get in for FREE

Die manne se sakke is gepak en rΓͺg vir GROOT partytjie hou! πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ₯°
13/11/2025

Die manne se sakke is gepak en rΓͺg vir GROOT partytjie hou! πŸŒ΄πŸ–οΈπŸΉπŸ₯°

Address

Cairnbrogie Farm
Plettenberg Bay
6600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plett Rocks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category