Hoërskool Piketberg Zebrafees

Hoërskool Piketberg Zebrafees Kom kuier saam in Piketberg!
20 - 21 Maart 2026
Sport, Vermaak vir oud & jonk, Stalletjies, Kuiertent. KAARTJIES: https://www.phszebrafees.com/

24/03/2026

Zebrafees 2026 was ’n fees om te onthou! 🦓✨

Baie dankie aan elkeen wat dit so opwindend en lekker gemaak het 🙌

Van die stalletjies wat die mae vol gehou het 🍔
die ore laat blink het 💎
en die kinders bederf het met speelgoed, roomys en soveel meer 🍦🎁

Aan ons kunstenaars – julle het die voete laat jeuk en die stemme laat saam sing 🎶🔥
Julle was regtig awesome!

Dankie aan elke skool wat deelgeneem het 👏
en aan die Old Boys wat die veld laat lewe het met goeie gees en sterk rugby 🏉

Ons waardeer elke bydrae – Zebrafees is wat dit is oor julle! 💛

PHS FeesGevoel

24/03/2026

Zebrafees sou nie dieselfde wees sonder ons ongelooflike borge nie! 🦓🔥

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir wat julle teruggee aan ons gemeenskap en kinders 👏

24/03/2026

Aan elke ouer, ondersteuner en onderwyser

Ons opregte dank aan elkeen van julle wat die .zebrafees die afgelope naweek ondersteun het; asook elke oud-student wat kom kuier het.

‘n Spesiale woord van dank aan elkeen wat hul-self beskikbaar gestel het om tydens die fees te werk by die verskillende dienspunte.
Sonder julle so die fees sowaar nie so groot sukses kon wees nie.

Wanneer ‘n skool en gemeenskap hande neem gebeur ongelooflike goed en dit was die afgelope naweek weer die geval.

Saam maak ons ‘n verskil - in ons dorp, in ons skool en vir ons kinders.

Baie dankie Ysters💙🦓
Zebrafees komitee

23/03/2026

Zebrafees Rugby Highlights

23/03/2026

Zebrafees Saterdag rugby highlights.

23/03/2026

Saterdag sport highlights

Baie dankie aan al die oudskoliere wat die reünie bygewoon het 🦓✨Dis altyd lekker om julle terug te verwelkom – die heri...
23/03/2026

Baie dankie aan al die oudskoliere wat die reünie bygewoon het 🦓✨

Dis altyd lekker om julle terug te verwelkom – die herinneringe en gees leef voort!

LekkerKuier

23/03/2026

Old Boys wen 29 Vs Ouers 19

Dankie aan almal wat hierdie geleentheid ondersteun het.

22/03/2026

Old Boys Vs Ouers Rugby Highlights

22/03/2026

en op die Zebrafees Kuiertent verhoog.

Address

Simon Van Der Stel Street
Piketberg
7320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Piketberg Zebrafees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoërskool Piketberg Zebrafees:

Share

Category