Molopo Familie & 'Country' Fees

Molopo Familie & 'Country' Fees Kom geniet 'n dag vol vreugde, waar ons die Texas van Suid-Afrika in egte Molopo-styl vier!

๐Œ๐Ž๐‹๐Ž๐๐Ž ๐…๐š๐ฆ๐ข๐ฅ๐ข๐ž ๐ž๐ง '๐‚๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐ซ๐ฒ' ๐…๐ž๐ž๐ฌ: 'n Eerste van sy Soort in Piet Plessis! Kom geniet 'n dag vol vreugde en avontuur by die MOLOPO Familie en 'Country' Fees โ€“ waar ons die ware Texas van Suid-Afrika in egte Molopo-styl vier! Bring die hele gesin saam vir 'n dag propvol opwinding, met aktiwiteite wat vir almal iets bied. Van lekker kos en plaaslike stalletjies, tot vermaak vir die jongspan en uitsta

llings wat jou plaaslike trots sal laat gloei, ons het iets vir elkeen. Sluit die dag af met 'n konsert deur 'n bekende kunstenaar en dans die aand weg by 'n opskop-sokkie onder die sterre. Moenie hierdie geskiedkundige gebeurtenis misloop nie โ€“ 'n dag van familie, vriendskap en feesviering in die hartjie van die Molopo!

05/08/2025
Nog heerlike fotos van 'n ONVERGEETLIKE dag!
11/11/2024

Nog heerlike fotos van 'n ONVERGEETLIKE dag!

๐™ณ๐š’๐šŽ ๐šœ๐š”๐š’๐šŽ๐š๐š”๐š˜๐š–๐š™๐šŽ๐š๐š’๐šœ๐š’๐šŽ ๐š‘๐šŽ๐š ๐š‹๐šŽ๐š‘๐š˜๐š˜๐š›๐š•๐š’๐š” ๐š๐šŽ๐š”๐š˜๐š˜๐š”! ๐ŸŽฏ Piet Plessis is trots op al ons skuts! Kolskoot!
30/10/2024

๐™ณ๐š’๐šŽ ๐šœ๐š”๐š’๐šŽ๐š๐š”๐š˜๐š–๐š™๐šŽ๐š๐š’๐šœ๐š’๐šŽ ๐š‘๐šŽ๐š ๐š‹๐šŽ๐š‘๐š˜๐š˜๐š›๐š•๐š’๐š” ๐š๐šŽ๐š”๐š˜๐š˜๐š”! ๐ŸŽฏ

Piet Plessis is trots op al ons skuts! Kolskoot!

๐™ณ๐™ธ๐™ด ๐™ต๐™ด๐™ด๐š‚ ๐š†๐™ฐ๐š‚ ๐™ด๐™ด๐™ฝ ๐™ถ๐š๐™พ๐™พ๐šƒ ๐š‚๐š„๐™บ๐š‚๐™ด๐š‚! ๐ŸŽ‰Dankie vir elkeen wat hierdie dag 'n sukses gemaak het en wie kom saam fees vier soos ne...
29/10/2024

๐™ณ๐™ธ๐™ด ๐™ต๐™ด๐™ด๐š‚ ๐š†๐™ฐ๐š‚ ๐™ด๐™ด๐™ฝ ๐™ถ๐š๐™พ๐™พ๐šƒ ๐š‚๐š„๐™บ๐š‚๐™ด๐š‚! ๐ŸŽ‰

Dankie vir elkeen wat hierdie dag 'n sukses gemaak het en wie kom saam fees vier soos net die Molopo kan!

Hier is paar lekker aksie fotos van die perd aktiwiteite

๐ŸŽ๐Ÿ‡๐Ÿป๐ŸŽ๐Ÿ‡๐Ÿป

More is die groot dag!Onthou jou sonhoed, sonbrandroom en hope energie!๐™บ๐™พ๐™ผ ๐š…๐™ธ๐™ด๐š ๐™ณ๐™ธ๐™ด ๐šƒ๐™ด๐š‡๐™ฐ๐š‚ ๐š…๐™ฐ๐™ฝ ๐š‚๐š„๐™ธ๐™ณ-๐™ฐ๐™ต๐š๐™ธ๐™บ๐™ฐ....๐™ผ๐™พ๐™ป๐™พ๐™ฟ๐™พ ๐š‚๐šƒ๐šˆ๐™ป
25/10/2024

More is die groot dag!

Onthou jou sonhoed, sonbrandroom en hope energie!

๐™บ๐™พ๐™ผ ๐š…๐™ธ๐™ด๐š ๐™ณ๐™ธ๐™ด ๐šƒ๐™ด๐š‡๐™ฐ๐š‚ ๐š…๐™ฐ๐™ฝ ๐š‚๐š„๐™ธ๐™ณ-๐™ฐ๐™ต๐š๐™ธ๐™บ๐™ฐ....๐™ผ๐™พ๐™ป๐™พ๐™ฟ๐™พ ๐š‚๐šƒ๐šˆ๐™ป

๐Ÿฎ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฎ๐—ฎ๐—ป!Nie net gaan ons pret hรช nie, ons gaan ook heerlik kan 'shop'!Piet Plessis hou nie terug die jaar nie! ...
24/10/2024

๐Ÿฎ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฎ๐—ฎ๐—ป!

Nie net gaan ons pret hรช nie, ons gaan ook heerlik kan 'shop'!

Piet Plessis hou nie terug die jaar nie! Daar is vele stalletjies.
๐—ฉ๐—ฎ๐—ป ๐—ฒ๐—ฒ๐˜๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐Ÿ”, ๐—ฑ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐Ÿฅค, ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐Ÿš‚ ๐—ฒ๐—ป ๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—ธ๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐Ÿณ! (en vele meer)

Ons sien jou Saterdag!

3๏ธโƒฃ ๐——๐—”๐—˜ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ป ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐— ๐—ข๐—Ÿ๐—ข๐—ฃ๐—ข ๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€!Die tyd raak min! Saterdag vir ons fees!  Daar is heerlike pret vir die hele gesin, ver...
23/10/2024

3๏ธโƒฃ ๐——๐—”๐—˜ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ป ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐— ๐—ข๐—Ÿ๐—ข๐—ฃ๐—ข ๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€!

Die tyd raak min! Saterdag vir ons fees! Daar is heerlike pret vir die hele gesin, verskeie stalletjies waar jy lekker kan 'shop' en die aand sluit ons af met 'n opskop country konsert saam met Tjoppie!

๐˜ฝ๐™š๐™จ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™š๐™  ๐™Ÿ๐™ค๐™ช ๐™ฅ๐™ก๐™š๐™  ๐™—๐™ฎ ๐™‡๐™ž๐™ฃ๐™ข๐™–๐™ง๐™ž โžก๏ธ https://wa.me/27710392581

21/10/2024

Tjoppie Nooi jou uit om saam te kom fees hou die naweek!

Die dae en slapies raak min! Krap solank jou partytjieskoene uit.

HIERDIE DIE NAWEEK GAAN EEN WEES VIR DIE BOEKE!

๐— ๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ฝ๐—ผ ๐—™๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป '๐—–๐—ผ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ฟ๐˜†' ๐—™๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐Ÿค 
26 Oktober
NWK Terrein, Piet Plessis
๐˜ฝ๐™š๐™จ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™š๐™  ๐™Ÿ๐™ค๐™ช ๐™ฅ๐™ก๐™š๐™  ๐™—๐™ฎ ๐™‡๐™ž๐™ฃ๐™ข๐™–๐™ง๐™ž โžก๏ธ https://wa.me/27710392581

Hier is nou iets wat ons nie sommer sien in die Molopo nie.๐Ÿ…ฟ๐Ÿ…ด๐Ÿ†๐Ÿ…ณ๐Ÿ…ด ๐Ÿ…ฑ๐Ÿ…พ๐Ÿ…ด๐Ÿ†๐Ÿ…ด๐Ÿ†‚๐Ÿ…ฟ๐Ÿ…พ๐Ÿ†๐Ÿ†ƒ!Moet dit nie misloop nie.๐— ๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ฝ๐—ผ ๐—™๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป '...
18/10/2024

Hier is nou iets wat ons nie sommer sien in die Molopo nie.
๐Ÿ…ฟ๐Ÿ…ด๐Ÿ†๐Ÿ…ณ๐Ÿ…ด ๐Ÿ…ฑ๐Ÿ…พ๐Ÿ…ด๐Ÿ†๐Ÿ…ด๐Ÿ†‚๐Ÿ…ฟ๐Ÿ…พ๐Ÿ†๐Ÿ†ƒ!
Moet dit nie misloop nie.

๐— ๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ฝ๐—ผ ๐—™๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป '๐—–๐—ผ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ฟ๐˜†' ๐—™๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐Ÿค 
26 Oktober
NWK Terrein, Piet Plessis

Natuurlik het ons vermaak vir die kinders ook.Kom wys ons hoe ๐œ๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐ซ๐ฒ julle kan wees. Kom doen dit vir die pret daarvan ...
17/10/2024

Natuurlik het ons vermaak vir die kinders ook.
Kom wys ons hoe ๐œ๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐ซ๐ฒ julle kan wees.
Kom doen dit vir die pret daarvan almal is welkom en dit is Gratis.
As jy beplan om te kom laat asb vir Christelle of Jana hul nrs is op die advertensie. ๐Ÿ‘จ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ

๐— ๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ฝ๐—ผ ๐—™๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป '๐—–๐—ผ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ฟ๐˜†' ๐—™๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐Ÿค 
26 Oktober
NWK Terrein, Piet Plessis

Ons begin die dag vroeg met ons jaarlikse kankerstap gereรซl deur Spokie kom ondersteun haar.Kontak haar vir inskrywings....
16/10/2024

Ons begin die dag vroeg met ons jaarlikse kankerstap gereรซl deur Spokie kom ondersteun haar.

Kontak haar vir inskrywings.๐Ÿ‘Ÿ๐Ÿ‘Ÿ

๐— ๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ฝ๐—ผ ๐—™๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป '๐—–๐—ผ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ฟ๐˜†' ๐—™๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐Ÿค 
26 Oktober
NWK Terrein, Piet Plessis

Address

1 Stella Street
Piet Plessis
8621

Telephone

+27710392581

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Molopo Familie & 'Country' Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Molopo Familie & 'Country' Fees:

Share

Category