Philippolis Wild-Blitsfees

Philippolis Wild-Blitsfees Philippolis is the oldest town in the Free State and a Karoo Wildlife destination!

10/04/2026

Sterkte aan Kriek Wildlife Group groep met julle veiling die naweek. Julle het besonderse gees & kwaliteit diere.

Weltevrede Gemsbokke op aanbod by Kriek Wildlife Group Wildveiling op 11 April! ‼️Lot 67 ‼️
09/04/2026

Weltevrede Gemsbokke op aanbod by Kriek Wildlife Group Wildveiling op 11 April!

‼️Lot 67 ‼️

Life in the Karoo is not for the faint hearted……It al started with this Idea which ended up being just being a dream and...
03/04/2026

Life in the Karoo is not for the faint hearted……It al started with this Idea which ended up being just being a dream and turned into a reality.

We are truly thankful and blessed to all our sellers of exceptional Wildlife from the Karoo. To all our buyers we wish you prosperity & goodwill with your purchase and appreciate your support.

FARMING IS OUR LIVELIHOOD AND WILDLIFE OUR PASSION!!!

Moenie vanmiddag se Karoo Wildboer Inligtingsessie misloop nie! 🔥15:00 | Gariep Forever Resort, Gariepdam
27/03/2026

Moenie vanmiddag se Karoo Wildboer Inligtingsessie misloop nie! 🔥

15:00 | Gariep Forever Resort, Gariepdam

Kom geniet heerlike wildskos en wyn by die WildBlitsFees 🍷Koop jou kaartjies op www.wildblitsfees.co.za
27/03/2026

Kom geniet heerlike wildskos en wyn by die WildBlitsFees 🍷

Koop jou kaartjies op www.wildblitsfees.co.za

Kom kuier vanaand saam Karoo en geniet heerlike wildsvleis en wyn! 🍷Ons sien uit om almal die die naweek te sien! 🥳
27/03/2026

Kom kuier vanaand saam Karoo en geniet heerlike wildsvleis en wyn! 🍷

Ons sien uit om almal die die naweek te sien! 🥳

26/03/2026

Ons is verskriklik opgewonde vir die naweek om julle by die ongelooflike Gariep Forever Resort te verwelkom!

John Kolver, Danie Cilliers en Pieter-Daan Cilliers vertel julle meer oor wat julle kan verwag vir die naweek se veiling en fees 🌟

27 - 28 Maart | Gariep Forever Resort, Gariepdam

Sien julle daar! 🍷

Address

Grootfontein Farm
Philippolis
9970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Philippolis Wild-Blitsfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category