10/12/2024
Dis met baie groot teleursteling dat Nature's River Cove Parys die funksie met Kwaggabees as gaskubbstenaar, 28 Desember vir eers gekanselleer.
Die oord nog nie gereed vir gaste nie.
Geseënde Fees Seisoen
Groete,
Nature's River Cove Parys