Kobus Wiese Super Series

Kobus Wiese Super Series ๐™๐™๐™‚๐˜ฝ๐™” | ๐™ƒ๐™Š๐™†๐™†๐™„๐™€ | ๐™‰๐™€๐™๐˜ฝ๐˜ผ๐™‡
๐—ผ.๐Ÿญ๐Ÿฏ-๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฆ๐˜‚๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ง๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ป๐—ผ๐—ผ๐—ถ
๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—š๐—ฎ๐—น๐—ฎ-๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ
#๐—ž๐—ช๐—ฆ๐—ฆ #๐—ž๐—ช๐—™

๐Ÿฅ‡ KAMPIOENE ๐Ÿฅ‡ Die eindfluitjie het geblaas! Baie geluk aan die volgende skole wat as die wenners van die toernooi aangew...
01/04/2026

๐Ÿฅ‡ KAMPIOENE ๐Ÿฅ‡

Die eindfluitjie het geblaas!

Baie geluk aan die volgende skole wat as die wenners van die toernooi aangewys is. ๐Ÿ†

Julle spanwerk inspireer ons almal! ๐Ÿ’ช

En so kom โ€™n ongelooflike toernooi tot โ€™n eindeโ€ฆDankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner โ€“ julle het dit onverge...
01/04/2026

En so kom โ€™n ongelooflike toernooi tot โ€™n eindeโ€ฆ

Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner โ€“ julle het dit onvergeetlik gemaak! ๐ŸŒŸ

๐Ÿ“ธ Hier volg die uitslae van vandag se wedstryde:

Trotse gasheerskool, nรณg trotser spanne! ๐Ÿ”ฅBaie geluk met julle puik vertonings Laerskool Noord-Eind se o.13 A- spanne en...
01/04/2026

Trotse gasheerskool, nรณg trotser spanne! ๐Ÿ”ฅ

Baie geluk met julle puik vertonings Laerskool Noord-Eind se o.13 A- spanne en afrigters. ๐Ÿ™Œ

Een reeks. Ontelbare oomblikke. ๐Ÿ‰โœจDankie aan Brenthurst Wealth Management vir julle ondersteuning tydens hierdie toernoo...
01/04/2026

Een reeks. Ontelbare oomblikke. ๐Ÿ‰โœจ

Dankie aan Brenthurst Wealth Management vir julle ondersteuning tydens hierdie toernooi โ€” sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. ๐Ÿ™

UITSLAE: DAG 4 Groot spel, groot impak en groot tellings! ๐Ÿ†
31/03/2026

UITSLAE: DAG 4

Groot spel, groot impak en groot tellings! ๐Ÿ†

SPELER VAN DIE WEDSTRYDDAG 4: RugbyFyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‰
31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Rugby

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‰

SPELER VAN DIE WEDSTRYDDAG 4: HokkieFyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‘
31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Hokkie

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‘

SPELER VAN DIE WEDSTRYDDAG 4: Netbal Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ
31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Netbal

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ

๐Ÿ† Uitslae van alle spanne ๐Ÿฅ‡ Al die spanne het hulself met trots en toewyding op die veld verteenwoordig.Baie geluk aan e...
30/03/2026

๐Ÿ† Uitslae van alle spanne ๐Ÿฅ‡

Al die spanne het hulself met trots en toewyding op die veld verteenwoordig.

Baie geluk aan elke span met hul prestasies.

Sien die fotoโ€™s hieronder vir die volledige uitslae. ๐Ÿ“ธ

SPELER VAN DIE WEDSTRYD Dag 2: Rugby ๐Ÿ‰Ons is trots op die uitstekende vaardighede en sportmangees wat die volgende leerd...
30/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

Dag 2: Rugby ๐Ÿ‰

Ons is trots op die uitstekende vaardighede en sportmangees wat die volgende leerders vandag getoon het.

Blaai gerus deur die fotoโ€™s hieronder: ๐Ÿ“ธ

Address

545 Main Road
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kobus Wiese Super Series posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kobus Wiese Super Series:

Share

Category