Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge Mount Noah Lodge offers unique yacht accommodation. Nestled in the Little Karoo town, Oudtshoorn.

18/09/2026

Nog net 1 week tot die volgende Mount Noah Snuffelmark! πŸ“£

Merk 26 September in jou kalender en kom geniet ’n lekker markdag saam met familie en vriende. β˜•οΈ

πŸ“… 26 September
⏰ 10:00–15:00
πŸ“ 263 Draai Straat, Oudtshoorn
🎟️ Ingang: Gratis

Wil jy ’n stalletjie hΓͺ? Aansoeke is nou oop β€” besoek gerus ons webwerf om aansoek te doen:

https://mountnoahsnuffelmark.co.za/

Moet dit nie misloop nie

16/09/2026

Aansoeke is nou oop vir ons volgende snuffelmark-stalletjiehouers! πŸ“£ Ons sien uit na n nuwe mark-uitleg, meer speelplek vir die kinders, en iets vir die hele familie om te geniet! β˜•οΈπŸ›πŸΎπŸŒ„

Wil jy graag ’n stalletjie hΓͺ? Doen vandag nog aansoek by: https://mountnoahsnuffelmark.co.za/

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

26September OndersteunPlaaslik

01/09/2026

Looking for something a little different?

Stay in converted yachts on land, surrounded by the beautiful landscapes of the Little Karoo.

A unique stay, just outside the usual. βš“οΈ

πŸ“ Mount Noah, Oudtshoorn
Book your stay via the Airbnb link in our bio.

31/08/2026

Congratulations to our giveaway winners! We will be doing another one soon, so stay tuned! ⛡️

29/08/2026

Dis markdag by Mount Noah!

Kom geniet vars plaasprodukte, tuisgebakte lekkernye, koffie, handgemaakte produkte en tweedehandse skatte.

Bring die familie, en kom ondersteun plaaslik.

Vandag
10:00–15:00
Mount Noah, Oudtshoorn

Moet dit nie misloop nie!

27/08/2026

Dis hierdie naweek weer markdag by Mount Noah! πŸ“£

Nog nie planne vir Saterdag nie? Kom maak ’n draai saam met vriende en familie, geniet die gesellige atmosfeer, lekker kos, plaaslike stalletjies, tweedehandse skatte, klere en unieke vondse.

Ons is nog op soek na ’n pannekoek-stalletjie vir Saterdag, en alhoewel die mark al lekker vol is, kan ons nog plek maak vir ’n paar ekstra stalletjiehouers β€” veral tweedehandse produkte, klere of plaaslike boere met vars produkte.πŸ₯žπŸ₯¬

As jy graag wil deel wees, stuur gerus vir ons ’n boodskap of doen aansoek op ons webwerf.

Ons sien julle Saterdag by die mark. Moet dit nie misloop nie!

Address

Draai Street
Oudtshoorn
6610

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mount Noah Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mount Noah Lodge:

Shortcuts

Share