31/03/2026
Besoek https://www.hansieweek.co.za/ vir al die wedstrydbepalings en uitslae van die finale dag van die Mauritz Hansen Rugbyweek (sportweek) vir 2026 more.
Tuis 2026 IMG_1303IMG_1310IMG_1312IMG_1324IMG_1331IMG_1332 Die Mauritz Hansen Rugbyweek vir 2026 vind plaas van 28 Maart tot 1 April te Hoërskool Hans Strijdom Naboomspruit. Enige navrae 076 077 7253. Hierdie webwerf word moontlik gemaak deur Euphoria aftree oord.