14/09/2026
🚗💬 DAAR STAAN HY… EN KYK VIR JOU.
Maandagoggend. Jy vat jou koffie, jou werksak en stap by hom verby…
En jy weet PRESIES wat daai ou kar d**k. 👀
“So… jy gaan my weer die hele week hier laat staan?”
Jy: “Ek moet werk…” 😩
Kar:
“VIR MY PARTE?” 😏🔧💸
🤣🤣🤣
Want kom ons wees nou maar eerlik — jy het hom nie gekoop om vir die res van sy lewe in die garage te staan met bokse op sy bonnet nie.
Hy wil START.
Hy wil STOF MAAK.
Hy wil hê jy moet weer daai vreemde geluid ignoreer en net sê:
“Ag nee wat… hy sal Mosselbaai toe maak.” 😂🙏
Daai ou kar kort nie nóg ’n Sondagrit om die blok nie.
HY KORT ’N STORIE. ❤️🏁
En dalk is 22–25 April 2027 die storie waarvoor hy al die hele tyd wag…
🔧 Start hom.
🛠️ Skroef hom.
👥 Kry jou span.
🏁 BRING HOM.
RATTLE & RUST RALLY 2027
📅 22–25 April 2027
📍 Mosselbaai
📲 064 317 0306
P.S. As jy nou hierdie lees en stadig in die rigting van jou garage kyk… 👀😂
JA. Ons praat met JOU.
🏁🔥