Maak Jou Litte Los Desember Musiekfees

Maak Jou Litte Los Desember Musiekfees Desember Musiekfees vanaf 28 Desember 2020 tot 2 Januarie 2021 by Diaz Hotel in Mosselbaai

Die Bush Lapa bied aan: ROBBIE WESSELS live op Stage.Saterdag 31 Januarie 2026.6pm tot laat.Kontant Kroeg en Etes beskik...
29/01/2026

Die Bush Lapa bied aan: ROBBIE WESSELS live op Stage.

Saterdag 31 Januarie 2026.
6pm tot laat.

Kontant Kroeg en Etes beskikbaar.

Bespreek jou kaartjie en sitplek so gou moontlik:

https://www.webtickets.co.za/performance.aspx?itemid=1586541207

Kaartjies ook beskikbaar by jou naaste Pick n Pay.

Die GROOTSTE afskop partytjie van 2026.

Sien jou daar.

Die Bush Lapa - Waar Musiek lekker is.
mosselbaai gardenroute lekkernikky oudtshoorn

12/01/2026

ROBBIE WESSELS live op Stage by Die Bush Lapa in Heroldsbaai. Saterdag 31 Januarie 2026. Kaartjies binnekort beskikbaar. Hou hierdie datum oop op jou kalender.

Die GROOTSTE afskop partytjie van 2026.

Die Bush Lapa - Waar Musiek Lekker is.

Die eerste week van Die Bush Lapa Desember 2025 Musiekfees beloof om GROOT te wees. Indien jy nog nie jou kaartjie of si...
07/12/2025

Die eerste week van Die Bush Lapa Desember 2025 Musiekfees beloof om GROOT te wees. Indien jy nog nie jou kaartjie of sitplek bespreek het nie, doen dit nou.
Kliek op die link of kry jou kaartjies by jou naaste Pick n Pay. https://www.webtickets.co.za/event.aspx?itemid=1577297535

Die Bush Lapa - Waar Musiek Lekker is.

20/11/2025

DIE BUSH LAPA DESEMBER 2025 MUSIEKFEES:

16 Desember 2025 tot 2 Januarie 2026.

Die GROOTSTE Kunstenaars in ons land op een Stage.
Alles in Heroldsbaai. Oubaai Road, Heroldsbaai.

Bespreek jou kaartjie en sitplek so gou moontlik.
Dis maklik, kliek op die link en kry joune nou. Ook beskikbaar by jou naaste Pick n Pay.

https://www.webtickets.co.za/event.aspx?itemid=1577297535

Sien jou daar.

DIE BUSH LAPA - WAAR MUSIEK LEKKER IS.

03/11/2025

Die Bush Lapa bied aan: Ray Dylan live op Stage.

Saterdag 15 November 2025.
6pm tot laat.

Kontant Kroeg en Etes beskikbaar.

Bespreek jou kaartjies en sitplek so gou moontlik.
Kliek op die link of kry jou kaartjies by jou naaste
Pick n Pay

https://www.webtickets.co.za/performance.aspx?itemid=1574499707

Jy wil dit nie misloop nie. Sien jou daar.

Die Bush Lapa - Waar Musiek lekker is.

28/10/2025
23/10/2025

Die Bush Lapa bied aan: FRANCOIS VAN COKE live op Stage.

Vrydag 24 Oktober 2025.
6pm tot laat.

Kontant Kroeg en Etes beskikbaar.
Akkommodasie beskikbaar - [email protected] of 0794045875.

Bespreek jou kaartjies en sitplek so gou moontlik.
Kliek op die link of kry jou kaartjies by jou naaste
Pick n Pay.

https://www.webtickets.co.za/event.aspx?itemid=1571438454

Jy wil dit nie misloop nie. Sien jou daar.

Die Bush Lapa - Waar Musiek lekker is.

20/10/2025

Address

1 Beach E Boulevard, Die Voor Bay
Mossel Bay
6500

Telephone

+27847676493

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maak Jou Litte Los Desember Musiekfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category