03/06/2025
Ons sien uit om die naweek vir Klipwerf vir die 1ste keer in meer as 30 jaar terug te verwelkom in Loeriesfontein!
Vir Logistieke redes vind die dans plaas in Loeriesfontein se Skousaal en Kaartjies is slegs R150pp by die deure of aanlyn.
Daar sal kos te koop wees asook ‘n cashless Kroeg!
Maar seker jy mis nie uit nie!
Hier is die Program:
10h00 Damesoggend met Hannon Bothma (Skousaal)
17h00 Deure Open (Skousaal)
18h00 Ivan van der Merwe
20h00 Klipwerf
21h00 DJ
www.kaarkies.co.za