08/11/2023
Gerhard Steyn was dankbaar dat Van Eeden en Le Roux vinnig sy oë kon koel maak op die verhoog by Die Swartland Fees. Daai plattelandse son het nie 'n kans gestaan teen die paar sonbrille nie!
Kom kuier vir ons, en vind díé perfekte sonbril vir die somer!
☎️ 023 342 5827
📧 [email protected]
📱 066 335 9192