01/09/2023
Dit is met groot spyt dat ons die race moes afstel. Neem kennis dis slegs die race en nie die fees nie! Ondersteun steeds die Klipspruit Rivierfees met soveel aktiwiteite die dag!
Ons kyk wel na ń ander venue en datum.
Indien u reeds ń betaling gemaak het, stuur asb u naam met bewys van betaling dat u geld terug betaal kan word.
Vriendelike groete
Ubuntu span