Laingsburg Rolbal

Laingsburg Rolbal Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laingsburg Rolbal, Sports Event, Swartberg Street, Laingsburg.

πŸŽ‰ Top 3! πŸŽ‰Hier’s hulle, die drie spanne wat almal op die groen uitgeboul het!Goed gerol, slim gespeel, en sommer lekker ...
04/08/2025

πŸŽ‰ Top 3! πŸŽ‰

Hier’s hulle, die drie spanne wat almal op die groen uitgeboul het!
Goed gerol, slim gespeel, en sommer lekker gelag ook.

πŸ₯‡ Black Crown
πŸ₯ˆ van Eedens
πŸ₯‰ Karoo Beeste

Baie geluk! Julle het die res van ons behoorlik laat sweet.

πŸ“Έ Loer na die wenners hieronder!

Kom geniet β€˜n dag vol pret saam met ons by die rolbalklub! 🌞🎳 Wanneer ons moeg gespeel is, sluit ons die dag af met β€˜n h...
11/03/2025

Kom geniet β€˜n dag vol pret saam met ons by die rolbalklub! 🌞🎳 Wanneer ons moeg gespeel is, sluit ons die dag af met β€˜n heerlike springbokpot!

Ons sien uit daarna om saam met julle te kuier! πŸ₯³

Ons het onlangs β€˜n fantastiese Color Party gehad by ons rolbalklub en daar was geen tekort aan pret, lag en kleur nie! 🌈...
11/03/2025

Ons het onlangs β€˜n fantastiese Color Party gehad by ons rolbalklub en daar was geen tekort aan pret, lag en kleur nie! πŸŒˆπŸ’ƒπŸ•Ί

Dankie aan almal wat deel was van hierdie vrolike dag. Julle energie en kreatiewe uitrustings het die geleentheid ekstra spesiaal gemaak! πŸ’›πŸ’™πŸ’œ

Wat β€˜n lekker dag vol sports! β˜€οΈOns het die oggend begin met β€˜n opwindende rolbal kompetisie en dit in styl afgesluit me...
01/10/2024

Wat β€˜n lekker dag vol sports! β˜€οΈ

Ons het die oggend begin met β€˜n opwindende rolbal kompetisie en dit in styl afgesluit met β€˜n heerlike spitbraai en die Bokke se oorwinning teen ArgentiniΓ«! πŸˆπŸ‡ΏπŸ‡¦

Dankie aan almal wat deel was. Ons kan nie wag vir die volgende een nie! πŸŽ‰

King Price Insurance Brokers

Rolbal, Spitbraai en Rugby - β€˜n Dag van Pret in die Karoo!Sluit aan vir ons volgende rolbal dag saam met Vinsure! πŸ†πŸŽ‰Ons ...
20/09/2024

Rolbal, Spitbraai en Rugby - β€˜n Dag van Pret in die Karoo!

Sluit aan vir ons volgende rolbal dag saam met Vinsure! πŸ†πŸŽ‰

Ons gaan die oggend rolbal speel en dan die aand afsluit met β€˜n lekker spitbraai en die Springbokke VS. ArgentiniΓ« wedstryd! πŸ‰πŸ”₯

Kom geniet β€˜n dag vol aksie, kos en goeie geselskap. Moet dit nie misloop nie! πŸŽ³πŸ–

πŸŽ‰ Groot Nuus! Ons Volgende 4 Rolbalgeleenthede is Hier! πŸŽ‰Ons het β€˜n opwindende reeks geleenthede op die horison, en ons ...
02/08/2024

πŸŽ‰ Groot Nuus! Ons Volgende 4 Rolbalgeleenthede is Hier! πŸŽ‰

Ons het β€˜n opwindende reeks geleenthede op die horison, en ons kan nie wag om julle daar te sien nie! 🌟

Elke geleentheid beloof lekker kuier, heerlike maaltye en, natuurlik, die vreugde van rolbal! 🎳

Merk die datums op jou kalender en kom deel in die pret!

Sien jou daar! 😊

🌟 Sluit by ons aan vir 'n wonderlike rolbalgeleentheid! 🌟Na 'n lang breuk is ons opgewonde om julle op die baan terug te...
02/08/2024

🌟 Sluit by ons aan vir 'n wonderlike rolbalgeleentheid! 🌟

Na 'n lang breuk is ons opgewonde om julle op die baan terug te verwelkom! 🎳✨
Dit is die perfekte geleentheid om weer bietjie saam te kuier.

Kom geniet 'n heerlike warm koppie sop en sjerrie om te begin, gevolg deur 'n smaaklike steak ete. 🍲🍷πŸ₯©

Moenie die pret en geselligheid misloop nie! Merk jou kalender en maak gereed om te rol!πŸ•Ί

Doubles ✌️Couples πŸ‘«Trouble 😎Pot LuckπŸ₯‡Even though you're growing up, you should never stop having fun.” – Nina Dobrev.   ...
04/06/2023

Doubles ✌️
Couples πŸ‘«
Trouble 😎
Pot LuckπŸ₯‡

Even though you're growing up, you should never stop having fun.” – Nina Dobrev.




Save the date!😎🧒πŸ₯‡
18/05/2023

Save the date!😎🧒πŸ₯‡

"Life is all about having fun." - Miley Cyrus πŸ˜…Dankie Vinsure vir nog 'n suksesvolle dag.πŸ₯³πŸ€©πŸ§’
18/05/2023

"Life is all about having fun." - Miley Cyrus πŸ˜…

Dankie Vinsure vir nog 'n suksesvolle dag.πŸ₯³πŸ€©πŸ§’


Kom geniet die dag saam met ons!! 😎🍻🧒13Mei 2023 πŸ“ŒπŸ§‘β€πŸ€β€πŸ§‘πŸ‘¬Spanne van 4...πŸ“’Meer inligting volg...       🀩✌️
04/05/2023

Kom geniet die dag saam met ons!! 😎🍻🧒

13Mei 2023 πŸ“Œ

πŸ§‘β€πŸ€β€πŸ§‘πŸ‘¬Spanne van 4...
πŸ“’Meer inligting volg...



🀩✌️

"Wear things that are comfortable and flowing." πŸ˜‰Kom uit daai "comfort zone" en geniet die aand saam met ons! πŸ₯³πŸ» πŸŒΌπŸŒΈπŸ•  ✌️...
29/04/2023

"Wear things that are comfortable and flowing." πŸ˜‰

Kom uit daai "comfort zone" en geniet die aand saam met ons! πŸ₯³πŸ»

πŸŒΌπŸŒΈπŸ•
✌️😎

Address

Swartberg Street
Laingsburg
6900

Opening Hours

Wednesday 04:30 - 20:00
Saturday 14:00 - 23:45

Telephone

+27826582980

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laingsburg Rolbal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Laingsburg Rolbal:

Share

Category