Buffelfees & Alumni

Buffelfees & Alumni Maak gereed vir ’n dag vol herinneringe, lag, kuier en Buffel-gees!

Op 17 Oktober 2026 verwelkom ons oud-leerders, families en vriende vir ’n onvergeetlike Buffelfees en Alumni-byeenkoms.

Buffelfees 2026
14/06/2026

Buffelfees 2026

12/06/2026

Old Boys
⬇️
Hoërskool Bastion Alumni

Buffelfees & Alumni
08/06/2026

Buffelfees & Alumni

6 D A E ⏳️
26/05/2026

6 D A E
⏳️

26/05/2026

Buffelfees & Alumni 2026

Maak gereed vir ’n dag vol herinneringe, lag, kuier en Buffel-gees! Op 17 Oktober 2026 verwelkom ons oud-leerders, families en vriende vir ’n onvergeetlike Buffelfees en Alumni-byeenkoms.

Kom geniet lekker kos, musiek, vermaak en die geleentheid om weer ou vriende te sien en nuwe herinneringe saam te bou. Hierdie is meer as net ’n fees — dit is ’n viering van ons trots, tradisies en gemeenskap.

📅 Datum: 17 Oktober 2026
📍 Hou die blad dop vir meer besonderhede!


Hoërskool Bastion

7 D A E 📢
25/05/2026

7 D A E 📢

Old Boys
18/05/2026

Old Boys

Old Boys
⬇️
Hoërskool Bastion Alumni

📢
18/05/2026

📢

Aandag alle vendors‼️
14/05/2026

Aandag alle vendors‼️

13/05/2026

🔥🐃 BUFFELFEES & ALUMNI-DAG 2026 🐃🔥

Die aftelling het begin en ons wil by JOU hoor!

👉 Wie wil jy graag sien optree by vanjaar se Buffelfees & Alumni-dag?

Laat weet ons in die kommentaar:
🎵 Jou gunsteling kunstenaar
🎸 Band
🎤 DJ of vermaakgroep

Wie weet… dalk sien jy jou voorstel op ons verhoog! 😎

Address

Hoërskool Bastion, Trezona Avenue
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffelfees & Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Buffelfees & Alumni:

Share

Category