07/07/2026
โจ Drome, Visioene en die Stem van die Heilige Gees โจ
deur Elvira Joubert
Wanneer jy weet wie die Heilige Gees sรช jy is, hoef jy nie meer vas te hou aan dit wat jou familie, kultuur, vrees of tradisie oor jou geplaas het nie.
Jy is gemaak vir meer.
๐ Crowned Muldersdrift
๐ EnGedi Manor
Plot 22, Protea Ridge Road & Honingklip Road, Muldersdrift, Krugersdorp
๐
Maandag | 10 Augustus 2026
๐ 9vm
๐ณ R395 p.p.
๐ฅ Ligte middagete is ingesluit
โจ Elke persoon sal โn persoonlike profetiese woord van bemoediging ontvang.
Bespreek en betaal voor of op 5 Augustus 2026.
๐๏ธ Vir kaartjies:
Kontak Lindi | 082 338 8071
Kom ontdek weer wat die Heilige Gees oor jou lewe, identiteit en roeping sรช. ๐