Die Krokodilfees

Die Krokodilfees Bring die hele familie en kom geniet saam met Dozi en Freckled Elvis 'n wonderlike gholfdag en fees.

Dankie vir al die lekker mense wat betrokke was by ons gholfdag en fees vir liefdadigheid! Spesifiek ook aan elke borg w...
03/09/2024

Dankie vir al die lekker mense wat betrokke was by ons gholfdag en fees vir liefdadigheid! Spesifiek ook aan elke borg wat dit moontlik gemaak het! Hier is 'n paar foto's van die dag. Ons hoop om almal weer volgende jaar daar te sien 🐊💚

Krokodilfees 2024 se bowwe lyk mooier as ooit! Ons het vandag 'n lekker prys vir die beste bof en die ''best dressed 4-b...
31/08/2024

Krokodilfees 2024 se bowwe lyk mooier as ooit! Ons het vandag 'n lekker prys vir die beste bof en die ''best dressed 4-bal''. Kom sluit by ons aan om 15h30 om te sien wie vat die pryse huistoe! Daarna is die bokrugby, Jakkie Louw, Pieter Smith en Freckled Elvis 🐊🍺

Krokodilfees 2024 is op volspoed! Die stalletjies is op, die gholfers is uit en die biertent is oop. Ons Mej. Krokodilfe...
31/08/2024

Krokodilfees 2024 is op volspoed! Die stalletjies is op, die gholfers is uit en die biertent is oop. Ons Mej. Krokodilfees kompetisie begin nou om 11h00 en die mense sit gereed.

Kom maak gerus 'n draai en ondersteun hierdie dag en die goeie doel agter dit!🐊

Sien julle nou 😁

30/08/2024

Die Die Krokodilfees op Koster, vind plaas Sa. 31 Aug by Golfclub met ñ lekker vibe soos net Koster kan. Pieter Smith gaan seker maak jy het die tyd van jou lewe wanneer hy om 20:30 op stage is.
Kom kuier saam!
Kunstenaar Ondersteuningsblad.

29/08/2024
Aandag alle golfspelers! ⛳️Hierdie Saterdag sal daar weer R100 000 op die spel wees vir die Hole-in-one kompetisie by di...
27/08/2024

Aandag alle golfspelers! ⛳️

Hierdie Saterdag sal daar weer R100 000 op die spel wees vir die Hole-in-one kompetisie by die Krokodilfees. Hopelik vat iemand hierdie jaar die prys huistoe! Sien julle Saterdag 🏌️‍♂️

(Hierdie prys word trots geborg deur Van Wyk Makelaars)

Vir meer informasie kontak gerus:
☎Paula: 0761403097
📧[email protected]
🌐www.krokodilfees.com

10 Goed om voor uit te sien hierdie Saterdag by Die Krokodilfees! 🐊⛳🍺Ingang is slegs R50 vir volwassenes en gratis vir k...
26/08/2024

10 Goed om voor uit te sien hierdie Saterdag by Die Krokodilfees! 🐊⛳🍺
Ingang is slegs R50 vir volwassenes en gratis vir kinders

1. Springbokke vs Nieu-Seeland om 17h00
2. 'n Biertent en Gin Bar wat al oopmaak om 10h00
3. Kindervermaak en supervisie deur die dag.
4. Jakkie Louw, Pieter Smith en Freckled Elvis se lewendige vertonings.
5. Mej. Krokodilfees en Babakompetisie
6. Talle uitstallers deur die dag van oral oor.
7. Heerlike kos van 'n groot verskeidenheid
8. GRATIS krokodilvleis
9. Kompetisies deur die dag
10. 'n Kans om werklik iets terug te gee vir die kinders in ons gemeenskap terwyl jy lekker kuier saam met die gemeenskap se mense.

Sien julle daar!



(geen alkohol sal verkoop word aan persone onder die ouderdom van 18 nie)

Ons is bevoorreg om 70kg se krokodilvleis weg te gee in die vorm van gebraaide sosaties. Ons sê dankie vir die span by H...
20/08/2024

Ons is bevoorreg om 70kg se krokodilvleis weg te gee in die vorm van gebraaide sosaties. Ons sê dankie vir die span by Henli Boerdery vir die voorbereiding van die lekker gereg! Dit is iets om na uit te sien, maak seker om by die krokodilvleisbraai te draai🐊

20/08/2024

Address

Petisie Street
Koster
0348

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Krokodilfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Krokodilfees:

Shortcuts

Share

Category