Grootbek op Kleinmond

Grootbek op Kleinmond Is julle reg vir ‘GrootBek op Kleinmond 2024’? Die kunstefees wat die Overberg laat ruk!

21/12/2024

Kleinmond Lodge welcomes Frank Opperman to Kleinmond, trust that you will enjoy your visit to our town. Good luck for your sold out show tonight.

21/12/2024
Vanaand word dit bedien met kerrie en rys. Kom vroeg. Deure open 18:30
21/12/2024

Vanaand word dit bedien met kerrie en rys. Kom vroeg. Deure open 18:30

SOLD OUT
19/12/2024

SOLD OUT

17/12/2024

It was our pleasure to host Ian Roberts during his show in Kleinmond.

Drie gesoute reisigers op die agterpaaie, ompaaie en kortpaaie van die lewe – Koos Kombuis, Dana Snyman Skrywer en Erns ...
17/12/2024

Drie gesoute reisigers op die agterpaaie, ompaaie en kortpaaie van die lewe – Koos Kombuis, Dana Snyman Skrywer en Erns Grundling – deel herinneringe deur voorlesings, gedigte, staaltjies, stories en musiek, wat ’n paar verrassende Koos-liedjies insluit. Die produksie het ’n sterk reistema en is gestruktureer rondom verskeie onderwerpe, maar daar is meer as genoeg ruimte vir spontane oomblikke en nuwe insigte.

Koos, Dana en Erns is bekend by lesers, kykers en feesgangers vir hulle humor, deernisvolle blik en fyn waarnemings. Hulle het baie meer ooreenkomste as die feit dat hulle al drie kaalkoppe is! Drie Kaalkoppe kuier tesame se doel is om te vermaak, te inspireer en vir teatergangers hoop te gee vir al die reise - in persoon en na binne - wat vir almal voorlê in hierdie geliefde maar ook geknelde land. Beperkte sitplek, bespreek jou kaartjie voor dit te laat is. Donderdag, 19 Desember 2024 by Grootbek op Kleinmond.

Jou gasheer vir die aand is Johan Badenhorst van Voetspore.

https://www.quicket.co.za/events/292589-die-drie-kaalkoppe-by-grootbek-op-kleinmond/

Address

35 Harbour Road
Kleinmond
7195

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grootbek op Kleinmond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category