10/04/2026
Is jóú 😎 matriek-vakansie geboek???
JY WIL DEEL WEES van #𝗡𝗲𝘁𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗦 se splinternuwe 𝘀𝗼𝗻, 𝘀𝗲𝗲 𝗲𝗻 𝘀𝗮𝗮𝗺𝗸𝘂𝗶𝗲𝗿-𝗺𝗮𝘁𝗿𝗶𝗲𝗸𝘃𝗮𝗸𝗮𝗻𝘀𝗶𝗲 by die Natalia-strandoord aan die Suidkus!
Ons is opgewonde om ons 🎵 𝗲𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 bekend te stel – Early B , Barto Swiegers , Tamlyn Wessels en Ryk Kleinhans .
💥 Slegs ’n 𝗯𝗲𝗽𝗲𝗿𝗸𝘁𝗲 𝗮𝗮𝗻𝘁𝗮𝗹 𝗯𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀 is teen die VROEËKOPER-tarief beskikbaar, vanaf 1 Mei geld die normale VAKANSIE-tarief en vanaf 1 Julie die LAATSLAPER-tarief.
👉 https://tinyurl.com/NetMatrieks26
📅 30 November tot 4 Desember
🏖️ ATKV Natalia-strandoord, Suidkus
🚨 Oordkapasiteit is beperk!
Geborg deur Noordwes-Universiteit – ‘n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af