02/06/2026
π¨ YONDER HARTSFEES TEKENKOMPETISIE 2026! π¨
Laat jou kreatiwiteit los en wys vir ons hoe jy die Yonder Hartjie Mascot sien! Leerders in Graad 4 tot 7 word uitgenooi om deel te neem aan hierdie opwindende tekenkompetisie met fantastiese pryse op die spel.
ποΈ Teken die Yonder Hartjie Mascot en versier hom so kreatief as wat jy kan. Gebruik jou verbeelding, kleur die wΓͺreld mooi in en staan 'n kans om as een van die wenners aangewys te word!
π Groot pryse te wen!
π
Sluitingsdatum: 31 Julie 2026
π’ Wenners word tydens die Yonder Hartsfees aangekondig
π¨βπ©βπ§βπ¦ Leerders moet teenwoordig wees om hul pryse te ontvang.
π Kontak: GimeI
βοΈ 053 841 0537
π± WhatsApp: 078 297 5967
π§ [email protected]
π Adres:
Malu Park, Hendrik van der Bijlstraat, Kimdustria, Kimberley
β
Belangrike Bepalings & Voorwaardes: Sien ook die volledige Terme & Voorwaardes op ons Facebook-blad vir alle reΓ«ls, deelnamevereistes en verdere besonderhede.