The Ranch Chalets & Venue

The Ranch Chalets & Venue Come and experience true Kalahari hospitality! Venue, all functions, accommodation

16/09/2026

πŸ”₯πŸŽ‰ HIERDIE IS ’N FEES WAT JY NIE WIL MIS NIE! πŸŽ‰πŸ”₯

Ons maak reg vir ’n dag vol pret, avontuur, kompetisie, musiek en lekker kuier! 🀩

🍲 POTJIEKOS-KOMPETISIE – Bring jou span, jou geheime resep en wys ons wat in jou pot aangaan! πŸ†
🌈 COLOR RUN – Trek jou tekkies aan en kom hardloop, stap en lag saam! 🌈
πŸš΅β€β™€οΈ MTB – Vir die adrenalien- en fietsryliefhebbers… hierdie een is vir JOU! πŸ”₯πŸš΅β€β™‚οΈ

🎟️ EN MOENIE JOU FEESKAARTJIE VERGEET NIE!
Bring jou familie, vriende en kinders en kom geniet ’n dag wat jy nog lank sal onthou. ❀️

πŸ“’ SKRYF NOU IN!
🍲 Potjiekos | 🌈 Color Run | 🚡 MTB
063 772 9045

🎟️ KOOP JOU KAARTJIES NOU en maak seker jy is deel van die fees!

πŸ‘‰ Moenie wag tot die laaste minuut nie – kry jou kaartjie, kry jou span bymekaar en KOM FEES SAAM MET ONS! πŸ₯³πŸ”₯
Ons sien julle daar! ❀️🌡🎢

Ons roep almal wat kan potjiekos maak na ons fees toe! Vir slegs R500 (2 x fees kaartjies ingesluit) kan jy heerlik kuie...
15/09/2026

Ons roep almal wat kan potjiekos maak na ons fees toe! Vir slegs R500 (2 x fees kaartjies ingesluit) kan jy heerlik kuier terwyl jy potjie maak. Bring jou eie gazebo en stoele en maak 'n heelike kuier van die dag.
Skryf nou in...betaal nader aan die tyd!

Meeste van julle het die "post" gesien oor die badkamers wat bitter vinnig gebou moes word en ander voorbereidings wat i...
14/09/2026

Meeste van julle het die "post" gesien oor die badkamers wat bitter vinnig gebou moes word en ander voorbereidings wat in plek moes val, maar bitter min mense besef wat dit vat om so iets te doen.
Ons uitdagings was: Beperkte Tyd. Beperkte Materiaal. Beperkte fonds. Onvoorspelbare weer.

Ons redding? 'n Span mense wat nooit bang is om 'n uitdaging aan te vat nie.

Hierdie foto is net een van baie, waar die The Ranch mense soos een GROOT familie saam in klim en die wa ander kant uit trek. Ons is VOORWAAR bederf met mense wat vir een doel baklei. Ons dankbaarheid loop oor! πŸ™Œ
Dankie is 'n baie klein woordjie vir die voorreg om saam met julle te kan werk.

"From our family to yours"....lΓͺ dieper en slaan harder as jy besef hoe baie liefde daarin verbloem is...

14/09/2026

Check this out

13/09/2026

This was such an experience....

They will be arriving tomorrow!!
12/09/2026

They will be arriving tomorrow!!

11/09/2026
11/09/2026

Address

N14
Kathu
8450

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Ranch Chalets & Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Ranch Chalets & Venue:

Share