28/05/2026
Bederf Pa hierdie Vadersdag met ’n egte Bezalel feesmaal! 🔥
Kom geniet ’n heerlike Vadersdag Lamspit Feesmaal saam met ons — vol plaasgeure, goeie kos en lekker geselskap.
Op die spyskaart: heel lam op die spit, pampoenpoffertjies met kaneel-karamelsous, romerige drie-kaas aartappelgebak, plaasbroodtafel, vars tuinslaai en ’n warm gebakte poedingbuffet.
📅 Sondag, 21 Junie 2026
⏰ 12:00
👨 Volwassenes: R285 pp
🧒 Kinders 5–12 jaar: R165 pp
Maak Pa se dag ekstra spesiaal met ’n opsionele Bezalel Brandewynproe na ete teen R95 pp.
Plekke is beperk — bespreek nou om teleurstelling te voorkom.
📞 WhatsApp / Skakel: 072 311 6652
📧 [email protected]