Kameeldoring Classic Gholf Toernooi

Kameeldoring Classic Gholf Toernooi Jaarlikse prestige gholf toernooi by Jan Kemp Gholfklub, gespeel oor 3 dae.

22/11/2024
Inskrywings vir die Beefmaster Kameeldoring Classic 2024 is oop.Datum: 21 tot 23 SeptemberBaanfooie: R1200Daar is elke d...
02/07/2024

Inskrywings vir die Beefmaster Kameeldoring Classic 2024 is oop.
Datum: 21 tot 23 September
Baanfooie: R1200
Daar is elke dag pryse en pryse vir die toernooi
Span inskrywings is opsioneel teen R400 per span.
Spanpryse is afhangend van die hoeveelheid spanne wat inskryf.
Gratis kampeerplek is beskikbaar.
Etes sal beskikbaar wees. Spyskaart en kostes sal later deurgegee word.
n Nie terug betaalbare deposito van R600 is betaalbaar om jou plek te verseker.
Volle baanfooie moet vereffen wees teen einde Augustus.
Inskrywings kan gedoen word by: Kobus: 082 443 3324/Venessa 082 852 2267
Groete

Goeie more almal Inskrywings vir die Beefmaster Kameeldoring Classic 2024 is oop.Datum: 21 tot 23 SeptemberBaanfooie: R1...
21/06/2024

Goeie more almal
Inskrywings vir die Beefmaster Kameeldoring Classic 2024 is oop.
Datum: 21 tot 23 September
Baanfooie: R1200
Daar is elke dag pryse en pryse vir die toernooi
Span inskrywings is opsioneel teen R400 per span.
Spanpryse is afhangend van die hoeveelheid spanne wat inskryf.
Gratis kampeerplek is beskikbaar.
Etes sal beskikbaar wees. Spyskaart en kostes sal later deurgegee word.
n Nie terug betaalbare deposito van R600 is betaalbaar om jou plek te verseker.
Volle baanfooie moet vereffen wees teen einde Augustus.
Inskrywings kan gedoen word by: Kobus: 082 443 3324/Venessa 082 852 2267
Groete

Address

R506
Jan Kempdorp
8550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kameeldoring Classic Gholf Toernooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category