19/04/2026
BELANGRIKE KENNISGEWING⚠️
Ons is jammer om mee te deel dat ons event uitgestel word weens bek-en-klouseer en omstandighede wat daarmee gepaardgaan.
Ons het verskeie ander opsies/roetes oorweeg om voort te gaan, maar as gevolg van logistieke redes het ons besluit om uit te stel. Ons hou julle op hoogte van 'n nuwe datum.
Dankie vir julle begrip!