Fairview Farm Yard

Fairview Farm Yard Fairview Farm Yard is a venue just 3 km from Hartenbos, on the R102, where the whole family can come and relax while experiencing a bit of the farm life.

Proud Best Of Mossel Bay 2025 Nominee. Voting now open! Link below! Please call Carol for an appointment and pre-orders @ 083 766 5722

10/03/2026

Sand, water, sement en harde werk... O en daar gaan die geld!🤣

04/03/2026

Raai wat!? 🎉

Rebecca eet te lekker! Sys die mooiste donkie!
23/02/2026

Rebecca eet te lekker! Sys die mooiste donkie!

Kyk net ons groentetuin se mooi rooi tamaties!
23/02/2026

Kyk net ons groentetuin se mooi rooi tamaties!

23/02/2026

Bacon wei n bietjie!

Ons eie plaaseiers! Sooo mooi helder geel!
23/02/2026

Ons eie plaaseiers! Sooo mooi helder geel!

11/07/2025

Kuiersessie saam met die poue! 🦚

08/07/2025

Werk of speel? Ons ken nie die verskil! 🤣

As jy nog nie gestem het vir Best Of Mossel Bay nie, daar is nog tyd!

28/06/2025

Fairview Farm Yard is genomineer vir die Mosselbaai Advertiser se
Best Of Mossel Bay Toekenning!🚜

Baie dankie aan almal wat ons genomineer het vir die volgende kategorieë:

- "Best Event Venue"
- "Best Outdoor Activity"
- "Best Kids Party Venue/Play Centre"
- "Best Event Venue"

Ons is so opgewonde om deel te kan wees! Ons vra dat jy asseblief soos volg vir ons sal stem:

- Klik op die skakel in ons bio of gaan na www.bestofsouthafrica.co.za
- Klik op "Entertainment and Hospitality".
- Stem vir Fairview Farm Yard in al die bo-staande kategorieë.
- Klik "Submit" sodra jy klaar gestem het.

Baie dankie vir julle ondersteuning! Kom ons wen! 🚜

https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/best-of-mossel-bay-vote/

Fairview Farm Yard  is genomineer vir die Mosselbaai Advertiser se Best Of Mossel Bay Toekenning!🚜Baie dankie aan almal ...
28/06/2025

Fairview Farm Yard is genomineer vir die Mosselbaai Advertiser se
Best Of Mossel Bay Toekenning!🚜

Baie dankie aan almal wat ons genomineer het vir die volgende kategorieë:

* "Best Event Venue"
* "Best Outdoor Activity"
* "Best Kids Party Venue/Play Centre"
* "Best Event Venue"

Ons is so opgewonde om deel te kan wees!

Ons vra dat jy asseblief soos volg vir ons sal stem:

* Klik op die onderstaande *skakel*.
* Klik op *"Entertainment and Hospitality".*
* Stem vir *Fairview Farm Yard* in al die boostaande kategorieë.
* Klik *"Submit"* sodra jy klaar gestem het.

Baie dankie vir julle ondersteuning! Kom ons wen! 🚜

https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/best-of-mossel-bay-vote/

20/06/2025

Reëls? Ons maak daai op soos ons gaan! 😉

Address

Fairview Farm, R102
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fairview Farm Yard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fairview Farm Yard:

Share