HART & BOSCH Village

HART & BOSCH Village Your iconic family destination in Hartenbos. Local food, crafts & fun for all ages — from Glenhoff draughts to kids’ rides and market stalls.
(1)

🦸‍♂️ HIERDIE NAWEEK BY PLAYHAUS!Hierdie naweek bederf ons die kids met Spiderman en Batman in lewende lywe! 🕷️🦇❤️Hulle m...
17/09/2026

🦸‍♂️ HIERDIE NAWEEK BY PLAYHAUS!

Hierdie naweek bederf ons die kids met Spiderman en Batman in lewende lywe! 🕷️🦇❤️

Hulle maak drie spesiale verskynings deur die dag op 19 & 20 September, so hou jou oë oop vir jou gunsteling superheroes!

Bring die kids vir ’n dag vol speel en sommer ’n lekker verrassing ook. 😉

📍 PlayHaus @ Hart & Bosch Village
🎟️ Standaard toegangsfooie geld

👴👵 DONDERDAG IS PENSIOENARISDAG BY HART & BOSCH VILLAGE!Donderdae het ’n paar lekker aanbiedinge vir ons pensionarisse. ...
17/09/2026

👴👵 DONDERDAG IS PENSIOENARISDAG BY HART & BOSCH VILLAGE!

Donderdae het ’n paar lekker aanbiedinge vir ons pensionarisse. 😊

By Flipp’n Pancakes kry jy pannekoek vir R8, melkkos vir R20 en ’n cheesy mince pancake vir R35.

Dough & Co gee 10% af op alle doughnuts en draairoomyse, Artizaan gee 10% af op alle bevrore etes en sop, en by Die Oestafel kry jy ’n halwe dosyn XL plaasvars eiers vir R25.

En by Shake It! kry jy cookie fries en ’n small classic shake vir net R55. 🥤

Maak Hart & Bosch Village deel van jou Donderdag!

🎶 SATERDAG 26 SEPTEMBER BY HART & BOSCH VILLAGE!’n Lekker dag vir die hele gesin met musiek en vermaak. 🇿🇦🎭 12:00 | Feli...
17/09/2026

🎶 SATERDAG 26 SEPTEMBER BY HART & BOSCH VILLAGE!

’n Lekker dag vir die hele gesin met musiek en vermaak. 🇿🇦

🎭 12:00 | Felias en Pokkel poppekas vir die hele gesin
🎶 18:00 | Jakkie Louw LIVE

En die beste deel? Toegang is GRATIS!

Bring die familie en kom geniet die dag saam met ons by Hart & Bosch Village.

📞 Meer inligting: 082 066 9683

🌿 Stunning langsteel proteas by Die Oestafel!Vanaf môre kan jy hierdie pragtige langsteel proteas vir net R35 elk by Die...
16/09/2026

🌿 Stunning langsteel proteas by Die Oestafel!

Vanaf môre kan jy hierdie pragtige langsteel proteas vir net R35 elk by Die Oestafel kry. 🌸

’n Bietjie mooi vir jou huis, of sommer net omdat jy kan. 🤍

📍 Die Oestafel @ Hart & Bosch Village

🔥 BRAAI LANGNAWEEK by Hart & Bosch Village! 🇿🇦Vier die langnaweek saam met ons van 24 tot 27 September met vier dae vol ...
16/09/2026

🔥 BRAAI LANGNAWEEK by Hart & Bosch Village! 🇿🇦

Vier die langnaweek saam met ons van 24 tot 27 September met vier dae vol lekker kos, musiek, rugby en hope pret vir die kinders! 🙌

Van ’n potjiekoskompetisie en Brew Run tot Jakkie Louw, live musiek, groot skerm rugby en baie PlayHaus-aktiwiteite vir die kleingoed. Daar is iets vir die hele familie! 💚

📅 24–27 September
📍 Hart & Bosch Village
📞 Inskrywings & navrae: 082 066 9683

Vier die langnaweek saam met ons! 🔥🍻🏉

🔫💥 GELBLASTERS EVERY WEEKEND AT PLAYHAUS!Looking for something different for the kids to do? Gelblasters are now happeni...
16/09/2026

🔫💥 GELBLASTERS EVERY WEEKEND AT PLAYHAUS!

Looking for something different for the kids to do? Gelblasters are now happening every Saturday and Sunday at PlayHaus!

🎯 R120 per player including 1700–2000 gel balls
💥 Want more? Add an extra hopper with 800–1000 gel balls for R35

Aim. Blast. Have fun! 😎

📍 PlayHaus @ Hart & Bosch Village

🍄 Die Oestafel se MASSIVE bruin mushrooms!Heerlik met garlic botter, kaas en feta. 🤤 Perfek vir die braai of sommer as ’...
16/09/2026

🍄 Die Oestafel se MASSIVE bruin mushrooms!

Heerlik met garlic botter, kaas en feta. 🤤 Perfek vir die braai of sommer as ’n ete op sy eie!

🌿 Die Oestafel is oop van Donderdag tot Saterdag.
📍 Hart & Bosch Village

🎈 Planning a birthday party? Let PlayHaus take care of the fun!Choose your party area, pick the package that works for y...
14/09/2026

🎈 Planning a birthday party? Let PlayHaus take care of the fun!

Choose your party area, pick the package that works for you, and make the day your own with activities like painting, sensory play, DIY slime, beads & baubles or Gelblasters.

There are Silver, Gold and Ultimate packages available, plus private venue options for those wanting their own party space. 🎂

And the birthday boy or girl gets a few little extras too! 🥳

📞 Book your party: 082 303 4037
📍 PlayHaus @ Hart & Bosch Village

🎈 YES, WE DO HOST PARTIES FOR CHILDREN! 🎂Looking for a place to celebrate your little one’s birthday? PlayHaus offers ch...
14/09/2026

🎈 YES, WE DO HOST PARTIES FOR CHILDREN! 🎂

Looking for a place to celebrate your little one’s birthday? PlayHaus offers children’s birthday parties with indoor and outdoor play, dedicated party areas and different packages to choose from.

There are also plenty of fun activities you can add to make their day even more special. 🥳

Simply bring the birthday crew and let the kids do what they do best... PLAY!

📞 Bookings: 082 303 4037
📍 PlayHaus @ Hart & Bosch Village

🥞❄️ Koue dag? Dan is dit tyd vir pannekoek!Kom geniet ’n lekker pannekoek by Flippin Pancakes en maak dié koue dag somme...
12/09/2026

🥞❄️ Koue dag? Dan is dit tyd vir pannekoek!
Kom geniet ’n lekker pannekoek by Flippin Pancakes en maak dié koue dag sommer ’n bietjie lekkerder. 😋❤️
📍 Flippin Pancakes | Hart & Bosch Village
Pannekoek + koue weer = die perfekte kombinasie! 🥞☕️

Address

R102
Hartenbos
6500

Opening Hours

Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HART & BOSCH Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HART & BOSCH Village:

Shortcuts

Share