Die Amper LenteFees

Die Amper LenteFees Die Amper Lentefees vind plaas op die 30ste Augustus 2025

27/08/2025
Die Amper LenteFees met trots aan jou gebring deur die Rotary klub van Brits – Hartbeespoort Plek: Schoemansville Oewerk...
27/08/2025

Die Amper LenteFees met trots aan jou gebring deur die Rotary klub van Brits – Hartbeespoort

Plek: Schoemansville Oewerklub, Hartbeespoort
Datum: Saterdag, 30 Augustus 2025
Kaartjies: Slegs 400 beskikbaar – kry joune betyds!

Program:
Hekke open om 16h00
18h00 – Skemer
19h00 – Steve Hofmeyr

Kos & Gerief:
Heerlike boereworsrolle sal te koop aangebied word.
Bring gerus jou eie koelerboks en kampstoel saam.

Kom geniet ’n unieke aand vol musiek, geselligheid en die pragtige atmosfeer van Hartbeespoort.

Daar gaan genoeg stalletjies beskikbaar wees met iets om te eet en drink, so los gerus die koelerboks by die huis want dit gaan nie toegelaat word nie.

26/08/2025

Saterdag 30 Aug, Die Amper Lente Fees SKUIF na Schoemansville Oewerklub te Hartbeespoort

Program:
Hekke open om 16h00
18h00 – Skemer
19h00 – Steve Hofmeyr

Kom geniet ’n unieke aand vol musiek, geselligheid en die pragtige atmosfeer van Hartbeespoort.

NEEM KENNIS - ONS GAAN STEEDS VOORT !!!Daar is egter net 'n paar veranderinge waarvan julle moet kennis dra: 📍 Nuwe plek...
26/08/2025

NEEM KENNIS - ONS GAAN STEEDS VOORT !!!

Daar is egter net 'n paar veranderinge waarvan julle moet kennis dra:

📍 Nuwe plek: Schoemansville Oewerklub, Hartbeespoort
📅Datum: Saterdag, 30 Augustus 2025
🎟 Kaartjies: Slegs 400 beskikbaar – kry joune betyds!

Program:
⏰ Hekke open om 16h00
🎶 18h00 – Skemer
🎤 19h00 – Steve Hofmeyr

Kos & Gerief:
- Heerlike boereworsrolle te koop
- Bring jou eie koelerboks en kampstoel saam

Kom geniet ’n unieke aand vol musiek, geselligheid en die pragtige atmosfeer van Hartbeespoort.

PERSVERKLARING – DIE AMPER LENTEFEESDie feeskomitee van Die Amper Lentefees wil hiermee bekend maak dat die fees ongeluk...
22/08/2025

PERSVERKLARING – DIE AMPER LENTEFEES

Die feeskomitee van Die Amper Lentefees wil hiermee bekend maak dat die fees ongelukkig nie meer sal voortgaan soos beplan op 30 Augustus 2025 nie.

Die komitee wil sy opregte dank uitspreek teenoor almal wat reeds kaartjies vir die geleentheid aangekoop het. Alle kaartjiekopers sal individueel gekontak word ten einde die nodige terugbetalings te fasiliteer.

Voorts betuig ons ons waardering aan die kunstenaars en uitstallers wat bereid was om hul tyd, talent en ondersteuning aan die fees te verleen. Julle betrokkenheid word hoog geag, en ons sien daarna uit om in die toekoms weer saam te werk.

Die feeskomitee waardeer die begrip en lojaliteit van die gemeenskap en ondersteuners, en vertrou dat ons by ’n toekomstige geleentheid weer die geleentheid sal hê om almal te verwelkom.

Uitgereik deur:
Die Amper Lentefees Komitee

🎉Die Amper Lentefees🎉🗓 30 Augustus 2025 🏟 Hoërskool Hartbeespoort 🎟 https://www.quicket.co.za/events/318121-die-amper-le...
13/08/2025

🎉Die Amper Lentefees🎉

🗓 30 Augustus 2025
🏟 Hoërskool Hartbeespoort
🎟 https://www.quicket.co.za/events/318121-die-amper-lentefees/ #/

Vir enige navrae whatsapp gerus vir Ryno Pienaar op 083 713 2563

Die Beste Band In Die Wêreld Ooit, Ek Sweer Radioraps

Daar gaan genoeg stalletjies beskikbaar wees met iets om te eet en drink, so los gerus die koelerboks by die huis want dit gaan nie toegelaat word nie.

🎉Die Amper Lentefees🎉🗓 30 Augustus 2025 🏟 Hoërskool Hartbeespoort 🎟 https://www.quicket.co.za/events/318121-die-amper-le...
13/08/2025

🎉Die Amper Lentefees🎉

🗓 30 Augustus 2025
🏟 Hoërskool Hartbeespoort
🎟 https://www.quicket.co.za/events/318121-die-amper-lentefees/ #/

Vir enige navrae whatsapp gerus vir Ryno Pienaar op 083 713 2563

Steve Hofmeyr

Daar gaan genoeg stalletjies beskikbaar wees met iets om te eet en drink, so los gerus die koelerboks by die huis want dit gaan nie toegelaat word nie.

Address

Hartbeespoort Hoërskool
Hartbeespoort
0216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Amper LenteFees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category