Grootbrak Boekeblaf

Grootbrak Boekeblaf Die Grootbrak Boekeblaf Lees- & Skrywersfees vind jaarliks plaas in Groot Brakrivier. Vanjaar jolyt ons van 7 tot 9 November!

β€οΈπŸ“šπŸ§β˜•οΈπŸŒ­
09/11/2025

β€οΈπŸ“šπŸ§β˜•οΈπŸŒ­

09/11/2025

Fluit-fluit, ons storie is uit!

’n Groot dankie aan almal wat ons fees onvergeetlik gemaak het. Sien julle in 2026!

Fluit-fluit, ons storie is uit!’n Groot dankie aan almal wat ons fees onvergeetlik gemaak het. Ons Mees Belangrike Blaff...
09/11/2025

Fluit-fluit, ons storie is uit!

’n Groot dankie aan almal wat ons fees onvergeetlik gemaak het.

Ons Mees Belangrike Blaffer, Kandas, sien uit daarna om julle weer by die fees in 2026 te verwelkom! πŸŽ‰πŸΎ

Jan van Tonder en Hannes Visser, die Karoo-duo, gesels oor die kuns van skryf, die Karoo en die lang pad na ’n roman.
09/11/2025

Jan van Tonder en Hannes Visser, die Karoo-duo, gesels oor die kuns van skryf, die Karoo en die lang pad na ’n roman.

Die heel eerste Grootbrak Boekeblaf is nog volstoom aan die gang! Vanaand het Sidney Gilroy, Lluyle Arendse en Daniel LΓΆ...
08/11/2025

Die heel eerste Grootbrak Boekeblaf is nog volstoom aan die gang! Vanaand het Sidney Gilroy, Lluyle Arendse en Daniel LΓΆtter die verhaal van Groot Brakrivier vertel oor die eeue heen terwyl Petronel Baard en Stef Kruger die gehoor met musiek bekoor.

πŸ‘€πŸ€Έβ€β™‚οΈπŸŽ¨πŸ“šπŸ—žπŸ“»
08/11/2025

πŸ‘€πŸ€Έβ€β™‚οΈπŸŽ¨πŸ“šπŸ—žπŸ“»

GROOT-BRAKRIVIER NUUS -Β Aandag alle...

07/11/2025

Address

Laerskool Vorentoe, Langstraat, Groot Brakrivier
Groot-Brakrivier
6503

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grootbrak Boekeblaf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category