15/04/2026
𝐀𝐋𝐋𝐄𝐒-𝐈𝐍-𝐄𝐄𝐍 𝐊𝐀𝐑𝐎𝐎 𝐊𝐔𝐈𝐄𝐑
Die Chargo Fuel Graaff-Reinet gholf en jagnaweek vind op 11 - 14 Junie 2026 te Graaff-Reinet plaas. As jy versot is op jag en gholf speel, is hierdie naweek beslis vir jou.
* 'n Span bestaan uit vier lede.
* Gastehuisverblyf vir die span vir die naweek
* Smaaklike Karoo-etes
Navrae:
Danie van der Nest
082 922 0248