Duskant-di-Koppi

Duskant-di-Koppi Duskant-di-Koppi is a wedding, event, and accommodation venue in Mokopane, Limpopo. Set in a beautiful bushveld
(1)

We host weddings, birthdays, bachelor & bachelorette parties, tea parties, church camps, conferences, markets, team-building events, and more.

Kom kuier saam op 24 Oktober.
11/09/2026

Kom kuier saam op 24 Oktober.

10/09/2026
Hou julle van Dans?Kontak Sumari of Corlet om deel van die Langarm Dans te word.
10/09/2026

Hou julle van Dans?

Kontak Sumari of Corlet om deel van die Langarm Dans te word.

πŸŒΈπŸ’— GROOT BEDERFDAG – NET VIR DAMES!!! πŸ’—πŸŒΈElke vrou verdien so nou en dan ’n bietjie β€œeie tyd”… tyd om te ontspan, asem te...
03/09/2026

πŸŒΈπŸ’— GROOT BEDERFDAG – NET VIR DAMES!!! πŸ’—πŸŒΈ
Elke vrou verdien so nou en dan ’n bietjie β€œeie tyd”… tyd om te ontspan, asem te haal, te lag en sommer net weer ’n bietjie jouself te wees! 🌷
Nooi jou vriendin, Ma, Sussie, Dogter of Ouma en kom geniet ’n heerlike Saterdagmiddag saam met ander vroue van ons dorp. πŸ’•
Kom kuier, gesels, ontspan en laat jouself ’n bietjie bederf. πŸ₯°
Maak nuwe vriendinne, geniet die lekker atmosfeer en vergeet vir ’n paar uur van die gejaag van elke dag.
✨ ’n Middag net vir ONS vroue!
🌸 Lekker kuier
🌸 Bederfies
🌸 Lag en gesels
🌸 Ontspan
🌸 En sommer net lekker VROU WEES!
Bring jou vriendinne en maak ’n lekker girls’ day daarvan! πŸ’ƒπŸ’—
Jy verdien dit! 🌷
.

Kom kuier en geniet die aand saam.Almal welkom.
03/09/2026

Kom kuier en geniet die aand saam.
Almal welkom.

Hou julle van Dans?Kontak Sumari Adlem of Corlet Dreyer Briel vir meer inligting.
03/09/2026

Hou julle van Dans?
Kontak Sumari Adlem of Corlet Dreyer Briel vir meer inligting.

Hou julle van dans?Indien wel, kontak Sumari of Corlet, ons vertel jou meer.Sumari AdlemCorlet Dreyer Briel    #
27/08/2026

Hou julle van dans?
Indien wel, kontak Sumari of Corlet, ons vertel jou meer.
Sumari Adlem
Corlet Dreyer Briel




#

DUSKANT-DI-KOPPI VIER VROU-WEES!Bring jou vriendin, Ma, sussie of Ouma en kom geniet ’n heerlike middag net vir ons dame...
20/08/2026

DUSKANT-DI-KOPPI VIER VROU-WEES!

Bring jou vriendin, Ma, sussie of Ouma en kom geniet ’n heerlike middag net vir ons dames!

Kom ontspan, kuier, lag, gesels, ontmoet ander vroue en geniet sommer net ’n bietjie welverdiende tyd vir jouself.

✨ Almal is welkom!
πŸ’— GRATIS TOEGANG
πŸ‘© NET VIR DAMES.

Bring jou beursie, bring jou vriendinne en kom geniet ’n lekker middag saam by Duskant-di-Koppi. 🍷🍰
Vrou-wees is iets om te vier! πŸ’

Address

87 Oorlogsfontein Mokopane
Ga-Mokopane
0601

Telephone

+27827109244

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duskant-di-Koppi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share