De Nada Venue

De Nada Venue Enige tipe funksies word hier aangebied!! De NADA is 'n VENUE met die beste atmosfeer waarvoor jy kan vra! Menige troues vind hier plaas!

Hier hou ons enige funksie van troues, kersligetes, enige partytjie ens ens. Hier is 'n ou klipstal met houtbalke asook 'n groot ou "skeerstoor" waar die helfte van die vloer uit houthortjies bestaan. In die klipstal of in die tuin of onder die bome. Ons nuwe Boskapel is ideaal vir buitelug troues! Welgelegen is een van die mooiste plase in die distrik en omring van bome en rante. Dit is ideaal vir 'n lekker wegbreek naweek om net rustig te wees of om met jou perd of motorfiets die rante te verken. Dit is ideaal vir motorfietsryers, staptogte en 'n paradys vir voëlkykers.
130km vanaf Bloemfontein en 150 km vanaf Kimberley!

28/07/2026
Baie geluk Edelette Spangenberg  en Werner Kosbare memories van 8 jaar gelede♥️♥️
28/07/2026

Baie geluk Edelette Spangenberg en Werner
Kosbare memories van 8 jaar gelede♥️♥️

Vanjaar was dit die 5de Naweek Craft Kamp deur CRafty OUMA . Dit is elke jaar n groot fees met baie lag en vreugde.Danki...
24/05/2026

Vanjaar was dit die 5de Naweek Craft Kamp deur CRafty OUMA . Dit is elke jaar n groot fees met baie lag en vreugde.
Dankie Erika Avenant viral jou geduld.
Ansone Stanz Kok & Riane Vorster DANKIE DANKIE vir al jul hulp en omgee vir my. Julle is twee staatmakers♥️♥️

Ons jaarlikse Craft naweek saam Crafty Ouma is een groot fees.20 Vrouens van oral kom met die City Bug en dan 12 dames v...
21/05/2026

Ons jaarlikse Craft naweek saam Crafty Ouma is een groot fees.
20 Vrouens van oral kom met die City Bug en dan 12 dames van die kontrei.

16/05/2026

Daar is vir my geen groter vreugde as om ander happy te sien nie.

Moedersdag 2026Dit was n baie spesiale dag en ek is dankbaar vir elkeen wat weereens De Nada ondersteun het. Ons het so ...
12/05/2026

Moedersdag 2026
Dit was n baie spesiale dag en ek is dankbaar vir elkeen wat weereens De Nada ondersteun het. Ons het so gekuier dat ek nooit fotos van die gaste of die hoofgereg geneem het nie.
Ansone Stanz Kok & Riane Vorster dankie vir julle hulp, julle weet nie wat dit vir my beteken nie.

Address

Welgelegen 489
Fauresmith
9978

Telephone

0792993575

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Nada Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Nada Venue:

Shortcuts

Share

Category