KaroohuisTeater

KaroohuisTeater Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from KaroohuisTeater, Performance & Event Venue, Voortrekkerstraat, Fauresmith.

André Schwartz is by ons teater 22 Nov!!!Ons is SUPER opgewonde om een van ons land se Legendes in ons pragtige dorpie t...
27/10/2025

André Schwartz is by ons teater 22 Nov!!!
Ons is SUPER opgewonde om een van ons land se Legendes in ons pragtige dorpie te verwelkom!
Kaartjies beskikbaar by Lizzy
0716037258

Agv ander verrigtinge wat die 16de Des in Fauresmith plaasvind sal Adam Tas se optrede by die KarooHuisteater geskuif wo...
27/10/2025

Agv ander verrigtinge wat die 16de Des in Fauresmith plaasvind sal Adam Tas se optrede by die KarooHuisteater geskuif word na die Aasvoëlklub in Bloemfontein.
Almal wat reeds kaartjies bespreek en betaal het kan of 100% kaartjieprys terugvra of die kaartjies gebruik vir die optrede in Bloemfontein.

Jammer vir die ongerief.

KaroohuisTeaterGroete
Lizzy en Jacobus Silwer

05/10/2025

Spoorfees 2025 het afgeskop met ñ OnthoumekaarBraai by die !
Jaco Spies van DrumAbility het ons almal aan die brand gespeel😃
Dit was FANTASTIES! Heerlike afskop vir ñ naweek vol mooi musiek,goeie kos en lekker kuiers!
Dankie aan Jacques Van Den Berg vir ons spesiale video!
Meer videos volg binnekort!

29/09/2025
27/09/2025

🌽 Ons sit die MIELIE in familie 🌽 Kom luister & geniet saam:MielieFM Ateljee se Onderhoude / Podcasts / Promo's, en vele meer~ Hier is jy nie 'n klient nie...

20/09/2025
19/09/2025

Address

Voortrekkerstraat
Fauresmith

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KaroohuisTeater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share