Klipfontein Eeufees 2025

Klipfontein Eeufees 2025 Vier 100 jaar van erfenis, kultuur en gemeenskap by die Klipfontein Eeufees!

Sluit by ons aan op 27 September om 'n eeu van herinneringe, mylpale en die toekoms wat voorlΓͺ te vereer. πŸŽ‰ #100 jaar

'n Fees soos hierdie sou verseker nie moontlik gewees het sonder ons borge nie! Graag bedank ons die volgende besighede ...
29/09/2025

'n Fees soos hierdie sou verseker nie moontlik gewees het sonder ons borge nie! Graag bedank ons die volgende besighede vir hulle onbaatsugtige bydrae tot die Eeufees!

28/09/2025
PHOTO DUMP ALERT!!! Post al jou foto's hierπŸ˜‰Wow mense, wat ’n jol! πŸŽ‰ Ons Eeufees was ’n MASSIEWE sukses – sommer bo ons ...
28/09/2025

PHOTO DUMP ALERT!!! Post al jou foto's hierπŸ˜‰

Wow mense, wat ’n jol! πŸŽ‰ Ons Eeufees was ’n MASSIEWE sukses – sommer bo ons wildste drome. Dankie aan elkeen wat kom saam kuier het, gesing het, gedans het en gehelp het om dit ’n dag vol herinneringe te maak. πŸ’› Gooi asseblief julle foto’s van die dag in die comments – ons wil saam terugkyk en lag oor al die lekker oomblikke.

Wow guys, what a jol! πŸŽ‰ Our Centenary Festival was an even BIGGER success than we could have hoped for – beyond our wildest dreams. Huge thank you to everyone who came to celebrate, sing, dance, and make memories with us. πŸ’› Please drop your photos from the day in the comments – we want to relive all those lekker moments together.

27/09/2025

Die fees van die EEU loop soos stroop! Daar is nog kaartjies by die hekke beskikbaar!

Onthou jou kampstoel!

26/09/2025

Coenie wag vir jou....

26/09/2025
Sien julle amper!
26/09/2025

Sien julle amper!

Moenie huil nie, jy is nie te laat nie! Kaartjies sal by die hekke ook beskikbaar wees! (OK, jy kan klein bietjie huil w...
26/09/2025

Moenie huil nie, jy is nie te laat nie! Kaartjies sal by die hekke ook beskikbaar wees!
(OK, jy kan klein bietjie huil want die kinderkaartjie / pretpark combo is NIE by die hekke beskikbaar NIE.😲) MAAR JY KAN NOG DIE COMBO OP QUICKET KOOP TOT 12 UUR VANAAND!!!

Don't cry, you are not too late! Tickets will also be available at the gates! (OK, you can cry a little bit because the Kids entrance / Fun Park combo is NOT available at the gate.😲) BUT YOU CAN STILL BUY THE COMBO ON QUICKET UNTILL 12 O'CLOCK TONIGHT!!!

NEEM KENNIS!Hoewel sommige stalletjies wel kontant sal aanvaar, is die fees meestal  KONTANTLOOS. Beplan asseblief daarv...
26/09/2025

NEEM KENNIS!
Hoewel sommige stalletjies wel kontant sal aanvaar, is die fees meestal KONTANTLOOS. Beplan asseblief daarvolgens.

Slegs kaarte sal in die Biertent aanvaar word, GEEN KONTANT

TAKE NOTE!
Although some stalls will accept cash, the festival is mostly CASHLESS. Please plan accordingly.

Only cards will be accepted in the Beer Tent, NO CASH

24/09/2025
This is not a drill. 🚨Die jol van die eeu is hier – 100 jaar vibes! πŸŽŠπŸ‘‰ Do yourself ’n favour: save die post hieronder. F...
23/09/2025

This is not a drill. 🚨

Die jol van die eeu is hier – 100 jaar vibes! 🎊
πŸ‘‰ Do yourself ’n favour: save die post hieronder. Future-you (met jou tjommie aan jou sy) gaan jou high five. πŸ™Œ

Address

Pienaar Street
Emalahleni

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipfontein Eeufees 2025 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klipfontein Eeufees 2025:

Share

Category