Elim Tag Rugby Tournament 2021

Elim Tag Rugby Tournament 2021 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Elim Tag Rugby Tournament 2021, Sports Event, Elim.

Nog so 'n "pre-season" een vir 2025?? πŸ˜πŸ™Œβ™₯️
16/09/2024

Nog so 'n "pre-season" een vir 2025?? πŸ˜πŸ™Œβ™₯️

Some ankle breaker pictures πŸ’―πŸ’ͺ
11/10/2021

Some ankle breaker pictures πŸ’―πŸ’ͺ

Saterdag 9 Oktober 2019 was geskiedkundige gebeurtenis vir Elim asook Kaap Agulhas waar die eerste TAG Rugby toernooi ge...
10/10/2021

Saterdag 9 Oktober 2019 was geskiedkundige gebeurtenis vir Elim asook Kaap Agulhas waar die eerste TAG Rugby toernooi gehou was. Die dag het begin met lekker reΓ«n wat geval daarna het die weer mooi saam gespeel. Toernooi het afgeskop 08:30 en eindig 17:00.

Die uitslae is as volg:
- Toernooi WENNERS: Warriors (Struisbaai)
Hulle is ook onoorwonne

- 2de Plek: Robbels (Gansbaai)

- 3de Plek: Silverbacks (Bredasdorp)

- Junior Speler: Neilen Apollis (Elim)
- Senior Speler: Clive Hammer (Struisbaai)

Baie dankie aan ons Hemelse Vader wat die dag vir ons moontlike gemaak het, ons bewaar het teen enige beserings en ook almal veilig gehou het op die pad.

Baie dankie ook aan Elim Opsienersraad, Mr Staurt (SA TAG RUGBY Director) asook Kaap Agulhas Munisipaliteit vir hulle bydrae vir die toernooi. Sonder hulle sal die toernooi nie plaas gevind het nie. Ons waardeer dit opreg. Mag die toernooi net van krag tot krag gaan elke jaar

Fixtures For the day 9 October 2021
10/10/2021

Fixtures For the day 9 October 2021

Address

Elim
7284

Telephone

+27781245542

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elim Tag Rugby Tournament 2021 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elim Tag Rugby Tournament 2021:

Share

Category