Durbanville TGIF

Durbanville TGIF Ons is n Interkerklike groep manne wat elke Vrydag bymekaar kom onder die vaandel van TGIF(Today God is First).

Ons begin 05h30 met koffie by Tygerberg Gesinskerk in Durbanville

Kom luister hoe Leon se getuienis oor hoe die Here hom leer om deur Sy krag te lewe...
16/09/2026

Kom luister hoe Leon se getuienis oor hoe die Here hom leer om deur Sy krag te lewe...

Die tema is Hoe lyk jou haka. Jou oorlogskreet. Jak 3:6 praat oor die krag van die tong. Kom hoor hoe dit in my lewe gem...
10/09/2026

Die tema is Hoe lyk jou haka. Jou oorlogskreet. Jak 3:6 praat oor die krag van die tong. Kom hoor hoe dit in my lewe gemanifesteer het. Die gevolge daarvan en hoe ons dit kan oorwin.

Dit het my lewe onherroeplik verander.

Kom staan saam met die boere van die Swarland...
03/09/2026

Kom staan saam met die boere van die Swarland...

26/08/2026
Moenie die een mis nie. Daar gaan ongelukkig nie 'n video opname wees van die een nie.
26/08/2026

Moenie die een mis nie. Daar gaan ongelukkig nie 'n video opname wees van die een nie.

Moenie hierdie een verby scroll nie. Hierdie sal jou lewe verander. Johan sê "Ek was n Christen my hele lewe, het geglo ...
22/08/2026

Moenie hierdie een verby scroll nie. Hierdie sal jou lewe verander. Johan sê "Ek was n Christen my hele lewe, het geglo dat wanneer ek sterf sal ek Hemel toe gaan. Toe ek stref en voor Jesus staan het ek die skok van my lewe gekry. Jesus het my nie net n tweede kans gegee nie, Hy het my verstaan oor verhouding met Hom verander. My perspektief het verander, my lewe het verander."

Ek was n Christen my hele lewe, het geglo dat wanneer ek sterf sal ek Hemel toe gaan. Toe ek stref en voor Jesus staan h...
19/08/2026

Ek was n Christen my hele lewe, het geglo dat wanneer ek sterf sal ek Hemel toe gaan. Toe ek stref en voor Jesus staan het ek die skok van my lewe gekry. Jesus het my nie net n tweede kans gegee nie, Hy het my verstaan oor verhouding met Hom verander. My perspektief het verander, my lewe het verander.

Inskrywings sluit eerskomende Vrydagaand. So indien jy graag wil saamgaan. Dan moet jy spoedig reageer. Whatsapp Leon by...
17/08/2026

Inskrywings sluit eerskomende Vrydagaand. So indien jy graag wil saamgaan. Dan moet jy spoedig reageer. Whatsapp Leon by 0846101739

Hani(skuilnaam) is al vanaf 2001 werksaam in Noord Afrika en die Midde Ooste. Die laaste paar jaar is hulle fokus veral ...
13/08/2026

Hani(skuilnaam) is al vanaf 2001 werksaam in Noord Afrika en die Midde Ooste. Die laaste paar jaar is hulle fokus veral op die ondersteuning , versterking, en opleiding van plaaslike gelowiges (wat maar skaars is) sodat hulle die onbereikte in daardie deel van die wêreld kan bereik.
Hierdie geleentheid gaan nie op YouTube geplaas kan word nie, so maak seker jy is daar Vrydagoggend.

Wat 'n besondere boodskap. Gaan kyk gerus, maar voor jy dit doen subscribe na die YouTube kanaal en word onmiddelik inke...
10/08/2026

Wat 'n besondere boodskap. Gaan kyk gerus, maar voor jy dit doen subscribe na die YouTube kanaal en word onmiddelik inkenns gestel wanneer nuwe videos geplaas word.

Hoe raak dit my.

Address

Palm Grove Centre, 21 Main Road
Durbanville
7550

Opening Hours

05:30 - 07:00

Telephone

+27846101739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbanville TGIF posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Durbanville TGIF:

Shortcuts

Share

Category