28/01/2026
Op soek na ’n veilige, liefdevolle kleuterskool waar jou kind met vreugde kan ontwikkel in Delportshoop? By Huis Hebron Kleuterskool glo ons elke kind is ’n sonstraal. 0 -5 jaar is welkom!
Ons skep ’n veilige, liefdevolle omgewing waar kleintjies met vreugde groei, leer en skyn.
Kontak Lorianne Louw: +27 79 241 4894
Adrie Koopmam: +27 74 686 9741 vir inskrywings.