01/06/2026
π Waar's dit lekker?
HIER'S DIT LEKKER!
π¨ Stof.
π Spoed.
π Lekker kos en ander stalletjies.
π Pret vir die kinders.
π Lekker dans & braai die aand.
π° GROOT pryse.
'n Dag vir die HELE familie!
**Leeuwpan STOFSPRINTS 2026**
π
29 Augustus 2026
π Leeupan, tussen Delareyville en Sannieshof, naby Barberspan.
π Plaasdrags vir enigiets met wiele en genoeg moed om die pedaal plat te trap!π
Van classics, motorfietse, bakkies, 4x4's en alles tussenin.
Meer besonderhede oor borge, stalletjies, pryse en ander verrassings volg binnekortπ
π
Save the date, want HIER gaan dit LEKKER raak!π₯
π Tag daai vriend wat altyd spog oor sy bakkie, bike of kar... nou kan hy kom wys wat in hom steek! ππ