Agri Golf Clocolan

Agri Golf Clocolan Sportgeleentheid met gaskustenaars. Fondsinsameling vir Clocolan se skole en aftreeoord. Die gewilde "Friday Golf Challenge" word op Vrydae gespeel.

Hierdie gholfnaweek word deur gholf spelende boere gereël en is ten bate van die gemeenskap en maatskaplike instansies wat baie goeie werk vir en in ons gemeenskap verrig. Die datum van die naweek vind jaarliks, gewoonlik die eerste naweek in Februarie, plaas. Hou gerus ons blad dop vir nuutste datums van hierdie uitsonderlike geleentheid. Hierdie "Friday Golf Challenge" is vir die geoefende gholf

er en daarom sal ernstige gholf (IPS) die formaat wees. Spelers wedywer vir 'n poel geld en groot individuele pryse kan gewen word. 'n Beperkte veld van ongeveer 85 spelers met 'n amptelike voorgee mag deelneem.

'n Lekker geleentheid vir die Vrydagaand word gereël en die gaskunstenaars is 'n groot trekpleister. Hou die blad dop vir die gaskunstenaars wat jaarliks optree. Die Saterdag Gholfdag Formaat is 'n "surprise". Daar sal verskillende bowwe en platforms afgeslaan word met verskillende stokke om die dag interessant te maak. Fondse wat oor die naweek gegenereer word, word in die Clocolan gemeenskap teruggeploeg. Plaaslike en omliggend besighede en die landbougeenskap is van ons groot borge die jaar en wil net vir hulle baie dankie se vir hulle ondersteuning en al ons ander borge.

12/03/2026

⚠️Voorbereidings vir 2027 is aan die gang en ons wil graag by JOU hoor watter kunstenaar jy volgende jaar by die Agri Golf Clocolan wil sien optree! 🎶🎵

🎤🎙Los vir ons 'n comment hieronder!

’n Groot welkom aan ons nuwe volgelinge! 🙌Ons waardeer elkeen van julle!! Alta Stroh De K**k, Marese Kinghorn Scheepers,...
12/03/2026

’n Groot welkom aan ons nuwe volgelinge! 🙌
Ons waardeer elkeen van julle!!

Alta Stroh De K**k, Marese Kinghorn Scheepers, Sandra Vermaak, Claudia Oberholzer, Susan Reyneke, Fransie Pietersen, Dienkie Veldsman, Mossie Bester, Hanna Todt, Annamarie Kilian, Christa Human, Anna-Marie De Villiers, Gerda Visser, Fanie Rossouw, Anna Johanna Coetzer, Joseph Gouws, Karien Painter, Catharine Smuts, Casper Hattingh, Nicky Peens, Yolanda Pieterse, Ernestine Geldenhuys, Cindy van den Berg, Sandra Buchanan, Dalene Maria, Kino Jansen, Santa Oelofse, Mitsi Schoeman, Sara Kruger, Evie Elliott

Sonder ons borge sou dit nie moontlik gewees het nie! Dankie vir julle groot harte en sterk ondersteuning. Ons waardeer ...
04/03/2026

Sonder ons borge sou dit nie moontlik gewees het nie! Dankie vir julle groot harte en sterk ondersteuning. Ons waardeer dit ongelooflik baie. 💙

Deel 3!📸 Dankie FarmTalk , Tinus Havinga en Nicole Anderson vir julle fotos!
15/02/2026

Deel 3!

📸 Dankie FarmTalk , Tinus Havinga en Nicole Anderson vir julle fotos!

Agri Recap: deel 2
15/02/2026

Agri Recap: deel 2

Agri Recap - deel 1!
14/02/2026

Agri Recap - deel 1!

Dankie aan ieder en elk vir 'n wonderlike Agri 2026!
12/02/2026

Dankie aan ieder en elk vir 'n wonderlike Agri 2026!

11/02/2026

Ons gesels tydens Clocolan se Agri Gholf met Janneman Botha van Janka vervoer oor Agri gholf, die gemeenskap. Luister wat die steunpilaar van gemeenskap te se het!

10/02/2026

Address

Station Street
Clocolan
9735

Telephone

+27519431933

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agri Golf Clocolan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Agri Golf Clocolan:

Share

Category