Die Skuur

Die Skuur Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Skuur, Performance & Event Venue, Emeritus Street, Smallholding 78, Lekkerhoekie, Swartkop, Centurion.

Funksies
Spanbou
Troues
Verjaarsdae
Konferensies
Matriekafskeid
Familie dae
Privaat funksies
Buffet etes
After parties Piekniek

27/05/2026

Zwarries het lekker Classic Clash gekuier by Die Skuur!!

27/05/2026

Om gasheer te kon speel vir Zwarries se Classic Clash Kuier was baie opwindend en vervullend bir ons hief by Die Skuur omdat dit iets is wat ons lankal wou doen.

Hier is n terugblik op Hoërskool Zwartkop se lekker kuier aand na n hoogtepunt dag op die sportvelde!!

Vir besprekings, WA 069 687 0408

🔥 Vadersdag by Die Skuur 🔥Gee vir Pa hierdie jaar iets anders…’n dag weg van die stad se geraas en gewoel, waar goeie ko...
24/05/2026

🔥 Vadersdag by Die Skuur 🔥

Gee vir Pa hierdie jaar iets anders…
’n dag weg van die stad se geraas en gewoel, waar goeie kos, oop ruimtes en lekker kuier saamkom 🌿

Kom vroeg, ontspan onder die bome en laat die kinders en Pa’s die buitelewe geniet — bring die b***e saam, skop ’n bal of speel sommer ’n lekker potjie krieket op die gras 🏏⚽🏉

🍲 Heerlike potjiekos buffet
🥃 Blikbekertjie OBS verwelkomingsdrankie
🌳 Groot bome, oop grasperke en rustige plaas-atmosfeer

💛 Maak herinneringe saam… want Vadersdag is meer as net ’n ete.

📱 Besprekings is noodsaaklik
WhatsApp: 069 687 0408

🔥 Father’s Day at Die Skuur 🔥

Give Dad something different this year…
a day away from the noise and rush of the city, where great food, open spaces, and quality family time come together 🌿

Come early, relax under the trees, and let the kids and dads enjoy the outdoors — bring a ball along, kick around on the lawn, or enjoy a fun game of cricket together 🏏⚽🏉

🍲 Delicious potjie buffet
🥃 Tin cup OBS welcome drink
🌳 Big trees, open lawns, and a peaceful farm atmosphere

💛 Make memories together… because Father’s Day should be more than just a meal.

📱 Bookings are essential
WhatsApp: 069 687 0408

'n Babatee by Die Skuur is in enige styl en tema n gesellige geleentheid. Heerlik onder dak, vir ingeval dit reën maar s...
07/05/2026

'n Babatee by Die Skuur is in enige styl en tema n gesellige geleentheid.

Heerlik onder dak, vir ingeval dit reën maar steeds oop genoeg om deel van die natuur te wees.

Kry die lekker plaasgevoel weg van die stad se gewoel.

Groot groepe, klein groepies. Die Skuur het plek vir alle geleenthede.

WA 069 687 0408

06/05/2026

Kom bietjie uit die stad!! Kombineer lekker heilsame kos met buitelug en natuur.

Al eet jy onder dak, is jy steeds in die natuur.

WA 069 687 0408

01/05/2026

🌸 Moedersdag by Die Skuur – waar goeie kos, groot bome en rustige oomblikke saamkom.🌸

Hierdie gaan n lekker groot kuier wees!!!
27/04/2026

Hierdie gaan n lekker groot kuier wees!!!

Ray Dylan
CLASSIC CLASH KUIER
Die Skuur
16 Mei 2026 | 16:00

22/04/2026

🌸 Moedersdag by Die Skuur 🌸

Kom vier hierdie spesiale dag saam met ons in ’n rustige, natuurlike omgewing waar tyd net ’n bietjie stadiger loop… 💛

Kom gerus vroeg, bring jou mense saam en kom kuier onder die groot bome, haal asem en geniet die mooi natuur en takbokke 🌿🦌

Dis meer as net ’n ete — dis ’n ervaring.

✨ Heerlike kos
✨ Warm atmosfeer
✨ Onvergeetlike oomblikke

📞 Besprekings is noodsaaklik
WhatsApp: 069 687 0408

Maak hierdie Moedersdag besonders…
want Ma verdien dit 💕

🌸 Celebrate your angel this Mother’s Day 💕Treat Mom to a warm, unforgettable Mother’s Day Lunch at Die Skuur — where lov...
16/04/2026

🌸 Celebrate your angel this Mother’s Day 💕

Treat Mom to a warm, unforgettable Mother’s Day Lunch at Die Skuur — where love, laughter and good food come together.

🥂 Complimentary welcome drink

🍽️ Full menu experience

☕ Coffee station after dessert

📅 Sunday | 10 May 2026

💰 R265 per person
👶 R60 kids u/12 | Free u/3

📞 Book now: 069 687 0408

🚨 Limited seating — don’t miss out!

12/04/2026

Die Skuur troues is gesellige troues met styl.
Ons is passievol om die paartjies se prentjies en drome te oortref.

Address

Emeritus Street, Smallholding 78, Lekkerhoekie, Swartkop
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27696870408

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Skuur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share