17/09/2026
STAD VAN LOF – WORCESTER
Kom beleef ’n middag van lofprysing, aanbidding en die viering van Jesus saam met Charnell Esmene Joseph en ’n ongelooflike span gassprekers en sangers.
31 Oktober 2026
Karoo Desert Nasionale Botaniese Tuin
Kaartjies: R120
Beskikbaar by Webtickets, via WhatsApp: 074 243 0478, of by die hek.
Kry jou kaartjies vandag:
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1597777245
Bring jou familie en vriende en kom ervaar ’n dag gevul met aanbidding, inspirasie en die teenwoordigheid van God. Ons sien uit daarna om saam met jou Jesus te verheerlik!