14/11/2024
π Die Grootste country fees buite die VSA, en ook die eerste Cape Town Country Fest was 'n massiewe fees vanjaar, en vanaand kan jy al die aksie herleef op Bravo! π₯
Maak seker jy kyk om 21:00 nΓ©t op kykNET (kanaal 144 op DSTV) om al die hoogtepunte, en 'n voorsmakie van die vibes wat wag te beleef!
En as jy dit gemis hetβmoet dit nie weer misloop nie!
Verseker jou plek vir 2025 NOU AL. ππ₯
π Koop jou kaartjies hier: https://itickets.co.za/events/481277
Dankie Bravo! dat julle saam gekuier het. π€
Bravo! is ook op Catch Up beskikbaar
Bok Radio / BokTv South African Breweries LIFT Airline Southern Sun OK Liquor SA City of Cape Town DB Pharmaceuticals South Africa DHL Stadium Heroes Restaurant The Marketing Zoo Jakkalsvlei Unlimited Promotions and Events Buffelsfontein Brandewyn Hollywoodbets SA SJC Security Services