06/08/2014
BOSHOF SKOU & ROOIVLEIS EXPO PROGRAM
Donderdag 21 AuguStus
Rooivleisdag met middagete, gassprekers en kontantkroeg
Beoordeling van kalwers op hoef
Vrydag 22 Augustus :
07:30 Beoordeling van lammers op hoef
09:00 vir 09:30 Ontbyt vir gaste en boere. Gasspreker Rothea van Bilon van AHI en gaskunstenaar
Boerbok skou
14:00 Bakkie Rally
Kunstenaars tree vanaf 12:00 deurlopend op
19:00 Potjiekos ete
Biertuin heeldag oop
SATERDAG 23 Augustus
07:00 Quad Bike Rally
09:00 Fietswedren
09:30 Perde Plesierrit 21km
Karkas uitslag - slagpale
10:00 Dames program met Ina Paarman produkte en Malu varkvleis produkte
11:00 Wildsveiling
Biertuin heeldag oop met kujstenaars wat deurlopend optree
Radiobeheervliegtuigies
Funtime Inflatables vir kindervermaak heeldag
ELKE DAG :
Baie stalletjies : Boogskiet, staalwerk, treintjie ritte vir kinders, pale meubels, huisware, klerasie, juwele, outydse fotograaf, te veel om op te noem
Kosstalletjies : Braaivleis, seekos, pannekoek, sosaties, skilpadjies, roosterkoek, en nog vele meer
NAVRAE :
VOORSITTER : Tol du Toit 0824942691
SEKRETARESSE : Rialet du Toit 0845064877
TESOURIER : Marieta Blake 0728089221
DAMESPROGRAM : Isabel de K**k 0828524447
UITSTALLERS : Rita Wessels 0711130256
KINDER VERMAAK : Sune Oosthuize 0820923888
BIERTUIN & KUNSTENAARS : GW Liebenberg 0711200667
SKAPE : Jaques Conradie 0824498199
BEESTE : Louwtjie Kruger 0732300433
BOERBOKKE : Boeta de Waal 0825785303
PERDE PLESIERRIT : Henco du Toit 0797853895
BAKKIE RALLY : Louwtjie Kruger 0732300433
QUAD BIKES : Johannes v Rooyen 0828225092
FIETSRIT : Erce Brooks 0847407758
HEKGELDE SLEGS R10-00 per persoon per dag!!!!!!!!!
KOM GENIET DIE SKOU SAAM MET ONS.