24/05/2026
Merk jou kalenders vir 20 Junie by die Moreleta Ouditorium πΆ
n Aand vol ongelooflike Afrikaanse musiek, kuier en onvergeetlike oomblikke wag vir jou π΅π₯
Kaartjies: https://itickets.co.za/events/485953
Onder die ligte voel mens weer: πΌπΌπ, ππ²πβ¦ πππΆπ π―π²π
Ek sien julle 20 Junie vir βn aand van stories, snare en songs wat soos huis voel. Bring jou mense, kom sing saam.
Oos Wes Tuis Bes | 20 Junie
Kry jou kaartjies nou - https://itickets.co.za/events/485953