Rugby Rendezvous

Rugby Rendezvous Rugby magazine program with Radio as medium of broadcasting

Sport,Saterdag.Rugby,braaivleis,sonneskyn en chchchchc Chivas Regal !!!
29/05/2021

Sport,Saterdag.
Rugby,braaivleis,sonneskyn en chchchchc Chivas Regal !!!

Weer sulke tyd. Waterberg Stereo 104.8 FM.Modi Mall,Limpopo.
29/05/2021

Weer sulke tyd. Waterberg Stereo 104.8 FM.
Modi Mall,Limpopo.

26/05/2021

The FNB Varsity Cup has partnered with Sportable to bring the Gilbert x Sportable Smart Ball to Africa. The FNB Varsity Cup, which has earned a strong reputation for innovation, will use the Smart Ball during Friday’s semi-finals at Tuks Stadium as well as the final at the same venue on Monday. Th...

Die een se storie en die ander een se storie. Wie flankeer hier met die leuen ?
08/05/2021

Die een se storie en die ander een se storie. Wie flankeer hier met die leuen ?

Getrou tot die dood ons skei !In die eg verbind ,Vir ewig en ewig.
31/01/2021

Getrou tot die dood ons skei !
In die eg verbind ,
Vir ewig en ewig.

31/01/2021

Dankie, Dankie, Dankie Duane en span, en ja, ook afrigter Jakob Westerduin(ek hou nie van daai ingelse naam- dit klink nie mooi in Pretoria en die gange van Loftus,die bastion van afrikaanssprekende rugbyspelers van ouds, nie) daarom val ek maar terug op die Nederlandse naam van jou soos dit in jou identiteitsdokument reflekteer.

Kan jy nou meer. Tye het inderdaad verander. Dat 'n Jeppe Old Boy(Ingelsman) se hulp nou ingeroep moes word om die aanslag uit die "Last Outpost" af te weer. Wel , dit hou seker tred met die tye en bestuurspraktyke van vandag- Kry iemand wat die "vyand" se binnewerking ken,iemand vanuit hul geledere. Iemand wat hul koppe ken en wat verstaan hoe hulle d**k en te werk gaan.

Die vyand se Generaal Bosch, wie vanuit die voorste linie moes lei , is ontsenu. Sy korrel was toetentaal uit. Sy skote het daar teen Meintjieskop ,neffens die Uniegeboue, vasgeslaan.

Het die Rugbygode hul oor die Blou Bulle ontferm en weerlig dalk gestuur om 'n rol te speel ?

Dit moet stellig wees. Dit was die grootste ingryping sedert 1989 toe daai bal van Riaan Gous wat reg op die pale afgepyl het so 90 grade weggeruk is, asof van Bo. Dit nou nadat die "Prins van vleuels" daai aanskoulike drie gedruk het wat die gelykop uitslag bewerkstellig het.

Ons weet die Kapenaars(Bosch mos uit Oos-Kaap) raak mos heeltemal bomskok,babbelaas as die blitse slaan. PTSD vier dan hoogty !

Hierdie een is vir die 12 jarige blou kalfies, wie nou vir die eerste keer in hul eksistensie , hul span se kaptein die beker kon sien lig. Tot en met vandag het hul so iets nog net in pa se plakboek met rugby uitknipsels gesien en in Wim vd Berg se koffietafel boeke en op die Internet se argiewe en deur na oom Wessel Oosthuizen se fotos te kyk.

Toe die uwe gedurende sy prille jeug in 1980 daar in die Makhonja berge , waar die Barberton Daisy's welig groei, gelê en droom het van Heidi, het Ntvl alreeds 10 Curriebekers verower in sy 12 jarige bestaan. Teen die tyd wat hy die sleutel tot ontsluiting van die lewe op mondigwordingsouderdom in ontvangs geneem het teen 1989 se koers , het die ligbloues reeds 18 keer in 21 jaar in finale uitgedraf.

Ai , die arme bloedjies die afgelope dekade is van so belangrike eksistensiële vlak 1 behoefte op Maslow se piramide en behoefte hiërargie ontneem. Soveel verlore lewensvreugde.

Nou kan jul begin droom oor die bevrediging van hoër emansiperingsbehoeftes,soos om ook jou Heidi te trou !

Dankie dat jul 'n nuwe dekade van glorie ingelui het Duane en troepe!

Thank you ever so much and ever so kindly for bringing the "Glory Days" back Sir, Mister Jake !
We (Die Afrikaanse seuns van Affies en Oos Moot en Garsfontein en Waterkloof asook ons pa's en oupas wie 11 jaar in die rugby woestyn was en net koffiebekers versamel het) will root and vote for you as Minister of Rugby Affairs !

Drieledige betekenis - Title 24 Awaits !                                                                      -  Skeidsr...
29/01/2021

Drieledige betekenis - Title 24 Awaits !

- Skeidsregter voel So Spesiaal .
- Jy en ek- Ons die Ou ondersteuners se nr.

Foto erkenning : Eugene Hare

Siya Kolisi must make a graceful exit from top notch provincial and National obligations.Siya is not operating on any le...
25/01/2021

Siya Kolisi must make a graceful exit from top notch provincial and National obligations.

Siya is not operating on any level of competitiveness and I doubt he wil ever be again.

Time to join PdV and help rebuild Eastern Cape structures. Being his "Heimat" he will bring a huge contribution to this embattled province. All the potential to leave an immortal legacy in PE is there for the taking. Supporters will more likely remember him for this potential miracle rather than his "role" or influence in the 2019 RWC victory(that label belongs to Duane Vermeulen) or his performance/impact on the playing field.

Go for it Siya, Please ?

19/01/2021

Die Bulle benodig die militêre ontplooiing wat by Capitol Hill plaasvind. Die Leeus het alles wat hul nodig het, en meer,om die oorlog te wen. Hul kom met hul grofgeskut. As hul die een nie wen nie sal hul nooit ooit wen nie. Hul beste kans ooit. Gepraat van daai ontplooiing in die US of A. Snaaks dat eerlike mense wat op regverdige wyse gewen het, sulke (byna ongehoorde beskerming ), nodig het. Hoekom al die miljoene kiesers wat vir hom gestem het, op hierdie heuglike dag van die Washington partytjie weghou? Hul moet mos deel in die seëvierende oomblik ! Die FBI en Homeland gaan vir vier jaar baie bedrywig wees en bioniese oë agter in hul koppe moet inplant.
Man v Staal, Man van Intersek, Captain America word nou almal benodig.
Oppas dat die aanval nie kom van iemand wat direkte toegang tot Biden gaan hê nie( so alla Tsafendas).
Maar terug by die rugby. Die feit dat Ntvl oftewel die Blou Bulle nog nooit in die geskiedenis in die uitklopfase van die
Curriebeker deur die Rooibontes geklop is nie,tel vir niks.Die Bulle gaan hul hande vol hê en strokiesprent karakters gaan hul gewis nie kan red nie !

Tend to disagree :All events need to be accessible and available to everybody. Ludicrious remuneration packages and cont...
16/01/2021

Tend to disagree :

All events need to be accessible and available to everybody.
Ludicrious remuneration packages and contracts is at stake.

That's the reason for the furore !

No more Woolworths food and overseas trips.

Spar and Margate will have to suffice.

Call me a Socialist ....

15/01/2021

🤩 Ons is regtig opgewonde vandag, want dit is die eerste episode van Toks 'n Tjops vanaand! 👉 En Robbie Wessels en Ginter Smuts kuier in die ateljee.
‼️ 20:00 op kykNET!

Die laatvat/laagvat wat Ligblou bloed laat kook! 1977
27/12/2020

Die laatvat/laagvat wat Ligblou bloed laat kook! 1977

Address

175 Landau Str
Boksburg
1459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rugby Rendezvous posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category