Hideout Venue

Hideout Venue Venue for informal events. Private
Own food, drinks, wood, decor and music
Secure parking

2024 🎉 'n Vol en besige jaar, maar GOED. Dankie vir elke kliënt wat Hideout Venue gebruik vir 'n spesiale geleentheid. D...
05/12/2024

2024 🎉 'n Vol en besige jaar, maar GOED. Dankie vir elke kliënt wat Hideout Venue gebruik vir 'n spesiale geleentheid. Dit is 'n voorreg om elkeen te ontmoet.
Elmien 0727872063 🎉

13/07/2024

Kom stap saam met my.

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Ideaal vir verjaarsdae en jaareind funksies.Elmien 0727872063
11/05/2024

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Ideaal vir verjaarsdae en jaareind funksies.
Elmien 0727872063

By Hideout Venue kan jy 2 besprekings vir die prys van 1 kry. Kombuistee/Ramparty of Ooievaarstee/Doekebraai. Vanaf 11vm...
02/03/2024

By Hideout Venue kan jy 2 besprekings vir die prys van 1 kry. Kombuistee/Ramparty of Ooievaarstee/Doekebraai. Vanaf 11vm tot 12nm.
Informele selfsorg kuierarea. Bloemfontein.
Kontak Elmien 0727872063

Ons maak gereed vir die laaste groepe vir 2023. Dankie vir elke nuwe kliënt wat kom kuier het. Kontak my gerus vir enige...
27/11/2023

Ons maak gereed vir die laaste groepe vir 2023. Dankie vir elke nuwe kliënt wat kom kuier het. Kontak my gerus vir enige informele funksie vir die nuwe jaar.
Elmien 0727872063

Hideout Venue is ideaal vir jaareindfunksies. Groepe
07/09/2023

Hideout Venue is ideaal vir jaareindfunksies. Groepe

Bloemfontein. Informele, selfsorg kuierarea vir vriende/familie groepe. Lees gerus 'n paar boodskappe van kliënte. Altyd...
24/06/2023

Bloemfontein. Informele, selfsorg kuierarea vir vriende/familie groepe. Lees gerus 'n paar boodskappe van kliënte. Altyd 'n plesier om te ontmoet.

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Ideaal vir 'n verjaardag, doekebraai, 21ste, jaareindfunksie, ramparty, f...
29/04/2023

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Ideaal vir 'n verjaardag, doekebraai, 21ste, jaareindfunksie, ramparty, familie byeenkoms, ens. Privaat. Groepe

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Laaste datums vir April beskikbaar:  14, 21 en 29.Ideaal vir groepe
01/04/2023

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Laaste datums vir April beskikbaar: 14, 21 en 29.
Ideaal vir groepe

Hideout Venue bied die unieke geleentheid waar informele, selfsorg funksies vir familie, kollegas en vriende aangebied k...
03/03/2023

Hideout Venue bied die unieke geleentheid waar informele, selfsorg funksies vir familie, kollegas en vriende aangebied kan word. Groepe

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Ideaal vir 'n verjaardag, doekebraai, 21ste, jaareindfunksie, ramparty, f...
25/01/2023

Informele, selfsorg kuierarea in Bloemfontein. Ideaal vir 'n verjaardag, doekebraai, 21ste, jaareindfunksie, ramparty, familie kuier, ens.
Privaat. Groepe van 50 maksimum.

At HIDEOUT VENUE we welcome all clients/friends  for 2023. Please see updated information.Contact Elmien 0727872063
31/12/2022

At HIDEOUT VENUE we welcome all clients/friends for 2023. Please see updated information.
Contact Elmien 0727872063

Address

23 Floris Coetzee Street
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hideout Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share