04/06/2026
πΎπ BOERESPORT DAG by Country! ππΎ
Hierdie is nie net vir die kinders nie β dis vir ALMAL wat lus is vir pret! π
Bring die hele familie, jou vriende, bure of werkspan en kom geniet 'n dag vol lag, kompetisie en goeie geselskap. Van toutrek tot al die klassieke boeresport-speletjies wat ons almal onthou β daar is iets vir elke ouderdom!
π Groot pryse en vouchers op die spel
π€ Toutrek kompetisie
π― Boeresport-speletjies vir jonk Γ©n oud
π Heerlike kos en 'n lekker atmosfeer
π
16 Junie
π Die Country Klub
π° Toutrek inskrywings: R50 per span van 6
Maak jou span bymekaar, trek jou gemaklikste klere aan en kom skep saam herinneringe wat nog lank oor gepraat gaan word!
π Vir meer inligting: 082 861 5957
Tag die mense wat saam met jou die toutrek-tou gaan laat kreun! πͺπ
πΎπ