Bergplaas Merino's

Bergplaas Merino's • AUCTION - 20 JANUARIE 2026‼️
• Proven. Productive.

Predictable.
• Est. 1936
• 4th Generation Merino Stud
📍 Barkly East , Eastern Cape
📞 Stefan: 082 443 5134

| Wol, jou sekerheid, in onsekere tye |
Top Genetika •Aanpasbaar •Jou boerdery verdien dit

Wat 'n ongelooflike geseënde dag by Bergplaas Merino's 🌿'n Groot dank aan elke koper & almal wat ons kom ondersteun het....
03/02/2026

Wat 'n ongelooflike geseënde dag by Bergplaas Merino's 🌿

'n Groot dank aan elke koper & almal wat ons kom ondersteun het. Ons glo & vertrou dat julle baie tevrede sal wees met die ramme wat julle aangekoop het. Mag hulle 'n duidelike verskil in jou boerdery maak.

Dankie ook aan elke borg , sonder julle sou dit nie moontlik wees nie. Julle lojale ondersteuning word opreg waardeer.

• Hoogste Prys Lot 5 : R35 000
• Gemiddeld : R10 052

Sien jou volgende jaar 🐏

19/01/2026

Feel the Thunder ⚡ Big Boys coming out... More is die groot dag!

Ons ramme PRONK. Ons is so Geseend en dankbaar 🩷

Credits Christi , 8 maande swanger, going strong, nogsteeds ons beste bemarker, foto en videograaf. Dankie.

Hulle is reg vir julle. Mooi staan more, ons grootmanne!! Make us proud!

Vooraand van die veiling seisoen, met FMD in die land, wens ons elke boer en veiling die beste toe!

Baie sterkte aan elke Veiling wat volg!!

So 'n paar laaste foto's voor ons veiling more 🏆Jy moes al jou ram gemerk het. Hier is 'n string duk ramme met baie goei...
19/01/2026

So 'n paar laaste foto's voor ons veiling more 🏆

Jy moes al jou ram gemerk het. Hier is 'n string duk ramme met baie goeie syfers. Hierdie is genetika wat al jare strek & ons is baie opgewonde om die span aan te bied.

Kom kuier more saam !

📍 Prospect, Barkly Oos
🗓️ 20 Jan 2026
Est. 1936

Jou boerdery verdien dit 🌿

Its the final countdown! 💯📍💎📢
18/01/2026

Its the final countdown! 💯📍💎📢

Type: Special And Stud Auction, Date: 20 January 2026 11:30, Venue: Prospect, Barkly-oos

Ons is baie opgewonde vir ons Veiling! 📍Uitstaande wol kwaliteit☄️ Dig gatte en bus bouvorm💎 Perfekte Micron vir jou get...
18/01/2026

Ons is baie opgewonde vir ons Veiling!

📍Uitstaande wol kwaliteit
☄️ Dig gatte en bus bouvorm
💎 Perfekte Micron vir jou geteel

Stefan Nel

Ontdek Bergplaas Merino's se 2026 BOM SQUAD – daar is ’n ram vir elke koper!
🔗https://events.bkb.co.za/assets/BERGPLAAS%20MERINOS%20-%20KATALOGUS.pdf

📞Stephan Nel Jnr 076 573 5129
Stephan Nel (Teler) 082 443 5134
Frikkie Tauber 082 926 3826

Bly op hoogte en moenie die volgende veiling mis nie:
🌐 https://events.bkb.co.za/event/bergplaas-merinos-2026
📲 https://whatsapp.com/channel/0029VacsnYcGpLHXT0RvtZ3o
🌐 https://www.facebook.com/bkbsouthlivestock

Die was 'n top ram in 1983 🏆Bergplaas Merino's se genetika strek wyd & kom al jare.Jy sal nie spyt wees om die uitsteken...
10/01/2026

Die was 'n top ram in 1983 🏆

Bergplaas Merino's se genetika strek wyd & kom al jare.
Jy sal nie spyt wees om die uitstekende bloedlyne deel van jou boerdery te maak nie.

Hulle word so geteel, ons fokus op vrugbaarheid, goeie bouvorm, aanpasbaarheid & betroubaarheid.

Kom kies jou ram by ons jaarlikse produksie veiling.
📍 Barkly Oos
🗓️ 20 Januarie 2026

Jou boerdery verdien dit 🌿
Est. 1936

Rig jou oë op na die berge 🌱Ek weet die lewe los sy merkeEn as jy val weet ek sal jou draRig jou oë op na die berge Jou ...
30/12/2025

Rig jou oë op na die berge 🌱

Ek weet die lewe los sy merke
En as jy val weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge

Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge
Ek kyk op na die berge

En waar sal my hulp vandaan kom?
Rig jou oë op na die berge
My hulp kom van die Here
Wat hemel en aarde geskape het

28/12/2025

Hulle is breed , dikgat met uitstekende wol.
Ons genetika vasgeteel, jy kry die room van Merino's by ons Veiling!

4 Generasies van :
• Passie
• Kennis
•Teling...alles tot jou voordeel!

Ons speel nie, ONS TEEL N DING!!

Koop n Bergplaas Merino ram, en vat jou aanteel soveel hoër!
Jou boerdery verdien dit 🌿

Aangebied deur BKB South Special- & Stud Auctions
Merino SA

Afslaer en Keurder:
📞 Jovaan Cloete 079 575 0795

✅ Gebore Aug 2024🏆 Die ramme is nou eers  1 jaar, 4 maande oud! ✅ Dit is HIER wat die genetika, seleksie en teling uitst...
22/12/2025

✅ Gebore Aug 2024

🏆 Die ramme is nou eers
1 jaar, 4 maande oud!

✅ Dit is HIER wat die genetika, seleksie en teling uitstyg!

Bom Squad 2026 - guess who's back? 📍

Groot dankie  gaan uit aan ons baie bekwame afslaer, en adviseur Jovaan Cloete van BKB. Jovaan dankie vir energie wat jy...
17/12/2025

Groot dankie gaan uit aan ons baie bekwame afslaer, en adviseur Jovaan Cloete van BKB.

Jovaan dankie vir energie wat jy inbring, ons waardeer jou regtig baie!

Vir joityd en bydrae in ons stoet, saam bou ons vorentoe. Dankie Dankie.

Dankie aan BKB wat weer ons Veiling hanteer 20 Jan 2026.

📍 Sterkte vir die Veiling seison wat voorle!! Go Big!!

& die bemarker van die eeu! Die enetjie vang jy nie maklik voor die kamera nir maar wel AGTER die kamera, heeldag, heeln...
17/12/2025

& die bemarker van die eeu! Die enetjie vang jy nie maklik voor die kamera nir maar wel AGTER die kamera, heeldag, heelnag en dan word foros bewerk en aanmekaar gesit vir nog ure voor dit geplaas word.

"Palesa" , (Veldblom in Sotho) jou liefde vir die ramme, passie en geduld om vir ure elke seisoen tyd te spandeer tussen die ramme, as jy huistoe kom, altyd jou grootste prioriteit!

"Ek gaan ramme toe" dan is jy weg!

Jou commitment, fyn oog en absolute klas as dit by die ramme, bemarking ens kom... Is unmatched.

You are a force of nature, bringing out the very best in each ram and photo!

Jy soek dai foto en video.. TOT jy dit kry, stop nie as jy moeg raak nie. You just keep gunning it om die beste uit te kry vir die stoet. Jy is n yster vroutjie, ons kan dit nie sonder jou doen nie.

Jy ken al die trieks en planne en werk met daai ramme tot jy hulle beste uitbring!! Gifted by God 🙏🏼✨

7 maande swanger en jy bly in die groengrasse met die ramme. You never quit, kapok, suideweer of reen, jy is daar.

Wil net graag se dankie vir alles🩷

You bring out their strengths and beauty, kaalvoet bergkind nes jy kan!!

You are a shepperd in heart and soul!
Die ramme jou trots!!

Nog 'n jaar waar elke ooi hulle lammers aanvaar , met minimale verliese. Die moederseienskap en hoeveelheid melk van die...
20/08/2025

Nog 'n jaar waar elke ooi hulle lammers aanvaar , met minimale verliese. Die moederseienskap en hoeveelheid melk van die Merino's verbaas ons elke jaar. Hier is baie goeie genetika wat jaar op jaar deur die diere bewys word.

Address

Bergplaas Merino Stud
Barkly East
9786

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bergplaas Merino's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share