Summer Festival

Summer Festival •••Annual Summer Festival in Barkly East •••
Haul out your summer gear, and head our way.

Fun , family filled day with lots of activities to make memorable moments with loved ones 🌿

🗓️ 6 December 2025
📌 Barkly East Golf Club

Moet dit nie mis nie stof daai bikes af!!
07/01/2026

Moet dit nie mis nie stof daai bikes af!!

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle Boeredag 👌🏻Dankie aan elk wat die jaar se Boeredag bygewoon het, dit was weereens ...
10/12/2025

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle Boeredag 👌🏻

Dankie aan elk wat die jaar se Boeredag bygewoon het, dit was weereens 'n reuse sukses.

Daar was lekker gekuier & herinneringe gemaak. Dankie ook aan elk wat gehelp het met die reelings om die dag moontlik te maak. Tot volgende jaar 🍻

09/12/2025
Hier is die wenners van die slaglam kompetisie , beoordeel op die hak 🏆 Baie geluk aan elkeen van julle, dit is 'n groot...
08/12/2025

Hier is die wenners van die slaglam kompetisie , beoordeel op die hak 🏆

Baie geluk aan elkeen van julle, dit is 'n groot prestasie. Julle kan baie trots wees op julle diere & harde werk. Dankie ook aan elk wat deel geneem het. Ons sien julle volgende jaar.

‘n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag 🎀🎨🤹🏻‍♀️Dankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was we...
08/12/2025

‘n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag 🎀🎨🤹🏻‍♀️

Dankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was weereens 'n reuse sukses🎪

Daar was lekker gekuier & herinneringe gemaak.

Ons het so lekker saam al die maatjies gespeel.🧁

Dankie ook aan elk wat gehelp het met die reelings om die dag moontlik te maak. Tot volgende jaar 🍻

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag 👌🏻Dankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was weereen...
07/12/2025

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag 👌🏻
Dankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was weereens 'n reuse sukses.

Daar was lekker gekuier & herinneringe gemaak. Dankie ook aan elk wat gehelp het met die reelings om die dag moontlik te maak. Tot volgende jaar 🍻

- OVK Boeredag 👌🏻Die vagte lê reg , die bier is koud & die gees is GROOT! Maak seker om more 'n draai te kom maak en saa...
02/12/2025

- OVK Boeredag 👌🏻

Die vagte lê reg , die bier is koud & die gees is GROOT!
Maak seker om more 'n draai te kom maak en saam te kuier.
Die dag sluit af met 'n lekker steak aand , met goeie musiek wat die voete bietjie warm sal maak.

📍 Barkly Oos Golf Club
🗓️ 3 Des , 2025

🙏🏻🙏🏻🙏🏻
01/12/2025

🙏🏻🙏🏻🙏🏻

Aan al die jaar se borge ✨Dankie , dankie D A N K I E ! Namens die hele span , wil ons graag ons opregte en hartlike dan...
01/12/2025

Aan al die jaar se borge ✨

Dankie , dankie D A N K I E !

Namens die hele span , wil ons graag ons opregte en hartlike dank uitspreek vir elke borg.
Jou bydrae en ondersteuning het hierdie geleentheid moontlik gemaak. Sonder julle betrokkenheid sou ons nie ons doelwitte kon bereik nie, en ons waardeer jou geloof in ons visie en passie opreg.
Ons sien daarna uit om ons verhouding met elke borg voort te sit en hoop om in die toekoms weer saam met julle te werk.

📍 Barkly Oos Golf Club
🗓️ 6 Desember 2025

So Excited To share some of the Changes Happening at the Barkly East Golf Club.Keep an eye out to see part two of the En...
13/11/2025

So Excited To share some of the Changes Happening at the Barkly East Golf Club.

Keep an eye out to see part two of the Entrance Renovations. 🏌🏼⛳️🏉⚾️

B A R T O   S W I E G E R S  &  Z A K  S T E Y N🍾Jy moes al die 6de Desember geboekmerk het. ✨Ons gaan dans tot die son ...
12/11/2025

B A R T O S W I E G E R S & Z A K S T E Y N🍾

Jy moes al die 6de Desember geboekmerk het. ✨
Ons gaan dans tot die son opkom .

• Bespreek jou stallietjie
• Bespreek jou kaartjie
• Bring al jou vriende & familie
• Kom maak nuwe herhinneringe

Barkly Oos se Summer Festival groei jaarliks , ons is baie opgewonde vir die jaar se fees. Sien jou daar 👌🏻

Hier is jou kans om te kom spog met jou diere 👇🏻• WYS JOU VLEIS • VAG KOMPETISIEKom ondersteun die gemeenskapsprojek & b...
29/10/2025

Hier is jou kans om te kom spog met jou diere 👇🏻

• WYS JOU VLEIS
• VAG KOMPETISIE

Kom ondersteun die gemeenskapsprojek & bring jou beste vag & slaglammers !! Dit is elke jaar groot gees .

🏆 Lekker pryse te wen
🗓️ 3 Desember 2025
📍 Barkly Oos Golf Club

Address

Barkly East Golf Club
Barkly East
9786

Telephone

+27713042059

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Summer Festival posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Summer Festival:

Share

Category