Barberton Engineering Works CC

Barberton Engineering Works CC Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Barberton Engineering Works CC, 10 Winter Street, Barberton.

Blessed!Ons nuwe draaibank het gearriveer.Die ander groot draaibank gaan nou op "light duty" na 25 + jare se diens!Welco...
11/02/2026

Blessed!

Ons nuwe draaibank het gearriveer.

Die ander groot draaibank gaan nou op "light duty" na 25 + jare se diens!

Welcome home newby!

02/01/2026

We kick off this year with a greatful heart!

Somebody once said, Barberton Engineering is like a Harry-Potter-Shop, they can fix almost anything!

It is not magic but learning from experience that makes this Team able to assist!

We will be up and running from the 5th of January 2026.

All of the best!

We want to be the solution to your problem!

Shawn and Team
BARBERTON ENGINEERING WORKS

08/11/2025

Kindly note that Shawn is not available on his phone.

For breakdowns or assistance please contact 082 4171626.

Celebrating heritage in our country!
26/09/2025

Celebrating heritage in our country!

28/05/2024

Ons is baie trots om met julle te deel dat Dean Smit vandag gekwalifiseer het as Passer en draaier!

Welgedaan Dean!

Harde werk!
Lang ure!
Geduld en liefde!

Jou uithou en aanhou het jou tot hier gebring!

Trots!

31/12/2023

Ons wens vir al ons werknemers en hullle gesinne, ons kliënte en die Barberton gemeenskap, 'n wonderlike 2024 toe.

Kom ons maak 2024 DIE verskil wat ons wil sien!

Baie geluk aan Shawn met sy 50ste verjaarsdag!  Ons wens vir jou goeie gesondheid en voorspoed toe.
19/09/2023

Baie geluk aan Shawn met sy 50ste verjaarsdag! Ons wens vir jou goeie gesondheid en voorspoed toe.

Baie geluk aan Laerskool Barberton Primary met hulle 120 jaar feesvieringe!Welgedaan aan die GSF dames wat die hardwerke...
20/08/2023

Baie geluk aan Laerskool Barberton Primary met hulle 120 jaar feesvieringe!

Welgedaan aan die GSF dames wat die hardwerkende "rowwe growwe" trokkie omskep het in hulle sprokie-wêreld vlot!

Die fees het Barberton op hulle voete gehad gister!

Well done!

15/03/2023

Engineering company in Barberton seeking:
Turner/machinist
Cv to: [email protected]
with traceable references please

04/01/2023

May 2023 be an awesome year for all!

We will be up and running, ready to assist, help and solve problems as from 5 January 2023!

Gewone tyd!
Gewone plek!

Shawn en span!

22/12/2022

We wish all our loyal customers a blessed and safe festival season.

We will be closed from 23 December 2022 and re-open on 5 January 2023.

Aan al ons lojale kliënte wens ons 'n geseënde em veilige feesseisoen toe.

Sien julle vroeg in die nuwe jaar!

Aan al ons personeel, dankie vir harde werk! Geniet julle ruskans!

Jaarlikse sopkompetisie was 'n heerlikheid!6 soppe en varsgebakte brood!Helen en Shawn was kop aan kop!Helen loop weg as...
11/07/2022

Jaarlikse sopkompetisie was 'n heerlikheid!
6 soppe en varsgebakte brood!

Helen en Shawn was kop aan kop!

Helen loop weg as die algehele wenner!

Address

10 Winter Street
Barberton
1300

Telephone

+27137122146

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barberton Engineering Works CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share